Middelburg Akkommodasie by Tortelduif Cottage | LekkeSlaap
+44

Tortelduif Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tortelduif Cottage is geleë in die unieke dorpie Middelburg in die Oos-Kaap. Ons bied gerieflike, skoon akkommodasie in 'n netjiese eenheid met pragtige houtmeubels. Dié eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakelui, maar is ook geskik vir reisigers wat net op soek is na 'n oornagplekkie.

Hierdie dubbelverdieping-woonstel is heeltemal toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 2 persone. Daar is 1 dubbelbed en ekstra matrasse is beskikbaar vir 2 kinders indien dit vooraf gereël word. Die eenheid het 'n houtvloer en plafonne wat 'n snoesige atmosfeer skep, veral vir paartjies wat op pad is na hul wittebroodbestemming. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis op die grondvloer is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. En die leefkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv en onafhanklike lugversorging. Gaste het toegang tot braaigeriewe en die lieflike tuine. Linne en handdoeke word voorsien en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kinders en klein troeteldiere is welkom by Tortelduif.

Slaapplek

’n Bespreking by Tortelduif Cottage sluit in:

Dubbelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Tortelduif Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tortelduif Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA205b91fe11d5579edddf9e1bab091c9ef5c7acabbf0d4f80734758c8600fcebc7c5f325e45dd911daa515f8d2e1a979758ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 41 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.496187533467 25.008156448603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za