LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tortoise Rest | LekkeSlaap
+6

Tortoise Rest

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Nov 2021 tot 2 Des 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R468 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Tortoise Rest is 'n bekoorlike vakansiewoonstel vir 2 gaste in die Laguna Landgoed naby Mykonos in Langebaan.

Die moderne woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet in die oopplan-woonstel.

Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, kooktoebehore, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met Netflix, Showmax, DStv Now en WiFi is in die woonstel beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Ongelukkig het die woonstel nie 'n stoep of braaigeriewe nie.

Langebaan bied 'n rits doendinge, soos seilplankry, sweefski, visvang, gholf, perdry en bergfietsry. Gaste kan ook die Club Mykonos Casino besoek, 'n maaltyd by een van die restaurante in die area geniet, of die Weskus Nasionale Park verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Tortoise Rest sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Tortoise Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tortoise Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f2e668a557698fd48b18d93a9b1d02c498310965a4d218591ddd7aa248719385c5dcdad05c7284e0fdff4e7ce3e0031ba36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, nou Vanaf R468  per nag(plek vir 2) 19 5 1 5 16 Skilpadbessie Crescent Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.04300763784 18.046524524689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!