Tortoise Trail Lodge
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Tortoise Trail Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf en is op die Long Acres Country Estate in Langebaan. Die landgoed bied 'n ryk voëllewe en wild om die dam wat steenbokke, duikers, skilpaaie en die Kaapse haas insluit. Die landgoed het ook perde en 'n forelplaas.
Die selfsorgsoldereenheid bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofarea het ’n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die solderarea. Hierdie eenheid het ’n badkamer met ’n stort. Daar is ook ’n kombuisie met ’n mini-oond, tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en rbeekware. Buite is daar ’n etenstafel met bankies en ’n braai.
Die lodge bied gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braaiplek, plonspoel en 'n kaggel. 'n Engelse ontbyt is in die B&B-kamers beskikbaar, maar nie vir die selfsorgeenhede nie. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Tortoise Trail Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Longacres Country Landgoed Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: New Market-straat 2, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8