Tosca Akkommodasie by Tosca Guesthouse | LekkeSlaap
+17
+17

Tosca Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vryburg Straat, , Tosca, 8618, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tosca Guesthouse is in Vryburg Bray-straat na Botswana geleë en bied gerieflike akkommodasie wat gaste nooi om die Molopo Kalahari-gasvryheid te kom geniet.

Daar is 7 en suite-slaapkamers. Die kamers is toegerus met 'n TV met 12 DStv-kanale, plafonwaaiers en 'n tee- en koffieskinkbord. Veilige parkeerplek word voorsien. Tosca Guesthouse het staanplekke vir karavane met toegang tot braaigeriewe. 'n Volle Engelse ontbyt word daagliks bedien en tuisgekookte maaltye is beskikbaar gedurende die week op versoek.

Tosca is omtrent 150 m van Vryburg af en 70 km van Botswana se grenspos af.

Ligging

  • 12 Vryburg Straat, , Tosca, 8618, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Tosca Noordwes
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vryburg Straat, , Tosca, 8618, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMDk3NTQyLTk0YTQtNDM2Yi04YWY0LTY4Mjg0OGNiMTA4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 12 Vryburg Street Tosca 8618 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.879894 23.958011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za