10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Touch from Heaven is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op 'n plaas in die Waterberg-streek, net buite Bela-Bela. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien gaste die skoonheid van die natuur kan geniet met wildsbokke wat gesien kan word, strelende voëlgesang en ongelooflike sonsondergange.
Hierdie verblyf bied gerieflike slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het hierdie huis 'n vermaakarea met 'n tafeltennistafel, 'n sithoekie en nog 'n etenstafel. Buite is daar 'n uitgestrekte lowergroen tuin met 'n uitnodigende houtvuur-warmbad en 'n boma met 'n vuurput.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Higgo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 55 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Touch from Heaven het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang