Pretoria SSB Akkommodasie by Touch of Class Guest House | LekkeSlaap
+46

Touch of Class Guest House

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Nicolson Steet, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Touch of Class Guest House is in die stil en rustige woonbuurt, Baileys Muckleneuk, geleë en bied verwelkomende verblyf vir sakereisigers sowel as toeriste. Met die klem op individuele aandag, bied ons 'n lekker en stil omgewing om te verseker dat elke gas eksklusiewe verblyf geniet.

Ons het kamers met dubbel- of 2 enkelbeddens en verder ook 'n selfsorgkothuis, elkeen gerieflik toegerus met alles wat jy sou benodig vir uitstekende akkommodasie. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot al die gaste-geriewe. Elkeen van ons kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Die badkamers het ook ondervloerse verhitting. Verdere standaardgeriewe in elke kamer sluit internet, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, haardroër en gratis koffie- en teemaakgeriewe in.

Benut die beeldskone swembad in die warm Afrika-son of spandeer stiltetyd in die florerende tuin. Geniet 'n heerlike ontbyt, voorberei volgens jou voorkeur, op die tuin-patio terwyl jy die sonopkoms en die ontwaking van die verskillende voëls geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Touch of Class Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 26 Nicolson Steet, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Touch of Class Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Nicolson Steet, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDc3NjA1LTlmZGItNDI2MC04M2NlLWJjZjE3OGY4YjhlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 26 Nicolson Steet Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.764658653312 28.221969898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za