La Montagne Akkommodasie by Touraco Guesthouse | LekkeSlaap
+16

Touraco Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Touraco Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lucille H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucille H
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly en sal dalk weer eendag daar tuisgaan.

Ons was 'n week by Touraco, ontbyt was afwisselend en lekker. Die gastehuis was rustig en veilig. Met kinders is dit van waarde om self te kan cater, hier moes ons egter eers vra vir genoeg breekware, aangesien dit toegesluit was. Ons ervaring wat breekware en toerusting aangaan was by ander gastehuise heelwat beter. Die mense van Touraco is egter redelik en mens kan met hulle praat sou mens soos ons leemtes ervaar.

Touraco Guesthouse's terugvoer

Beste Lucille,

Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly.

Ons is nie ingrig vir selfsorg nie en adverteer dit ook nie as sulks nie, maar help graag uit op aanvraag. Dis jammer julle het nie vroeër laat weet nie.

Groete,
Touraco Guesthouse

Touraco Guesthouse
Daleen V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V
Saam met vriende

Netjies en baie stil en privaat.

Veilige area.

Touraco Guesthouse's terugvoer

Ons waardeer julle terugvoer en hoop om julle binnekort weer te kan huisves.

Touraco Guesthouse
Leon V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en onverbeterlik.

Puik diens en gasvryheid. Laat mens baie tuis voel en kan die plek beslis aanbeveel.

Touraco Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ek waardeer dit opreg. Ek hoop om julle weer te kan huisves en dan meer te bederf.

Touraco Guesthouse
Hanna S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna S
Besigheidsreis

Was besonders, verfrissend en anders!

'n Veilige gastehuis vol lewe in 'n wonderlike deel van Pretoria-Oos. Die eienaars is besonderse mense wat jou verblyf 'n interessante belewenis maak.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavatastraat 197, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhYjUwZDVjLWY1ZDYtNDM2OS04NDg1LWEyMmM1NWRjMjI5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 197 Lavata Street La Montagne 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.750994975683 28.315329551697
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za