LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toverberg Guest Houses | LekkeSlaap
+19

Toverberg Guest Houses

217 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 217 resensies vir Toverberg Guest Houses
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronell W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell W
Enkelreisiger

Gasvrye ontvangs, heerlik geslaap in 'n pragtige, skoon plek.

'n Pragtige plek met antieke meubels. Vol DStv, heerlike filterkoffie en fantastiese slaapkwaliteit. Ek is baie gasvry ontvang en my motor het in 'n toegesluite motorhuis "geslaap". Ek sal beslis weer daar oornag.

Toverberg Guest Houses's terugvoer

Dankie vir u mooi woorde.

Toverberg Guest Houses
Desiré E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Halfpad tuiste vir die moeë reisiger.

Toverberg Guest Houses bied aan die moeë reisiger 'n tuiste, nie net 'n oorslaap plek nie. Huis is netjies, klein detail oral - selfs moerkoffie. Heerlik om na 'n lang pad, onder die skadu van die groot appelkoosboom te sit of om op die koel groen gras te lê. Om van die vriendelike ontvangs nie eers te praat nie. Restaurante, met Karookos, is binne stapafstand. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Toverberg Guest Houses's terugvoer

Julle bring die beste uit 'n mens uit.

Toverberg Guest Houses
Anna V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Skoon, netjies en aangename verblyf.

Aangename verblyf en vriendelike ontvangs.

Hennie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our third visit, and still surprised.

Neat, clean, warm location. Clean crisp linen and, a bonus there is plunger coffee supplied.

Paul V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig gerestoureerde, stylvolle, skoon en netjiese huis!

Professionele en vriendelike ontvangs. Pragtig grestoureerde en stylvol gemeubileerde huis, met alles beskikbaar waaraan mens kan dink - vir die koffieliefhebbers tot moerkoffie! 'n Toesluit-motorhuis waar die motor veilig geparkeer word, en lekker beskuit vir die oggendkoffie. 'n Kaggelvuur (alles vooraf gepak, moet net aangesteek word) om die koue weg te hou. Hoogs aanbeveel!

Toverberg Guest Houses's terugvoer

Dankie vir u besoek en aanmoediging.

Toverberg Guest Houses
Sarie H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed toegerus

Ons het met ons 2 hondekinders gereis. Hulle kon veilig buite wees, en ons was regtig beindruk met die netheid van die fasiliteit. Definitief aan te beveel!

Willem R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige verblyf in die historiese gedeelte van Colesberg.

Toverberg verblyf was pragtig skoon en gerieflik. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons was vriendelik ontvang en ook ingelig oor restaurante en ander besienswaardighede. Hoog aanbeveel.

Toerie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toerie V
Gesin met klein kinders

Wonderlik mooi, netjies, goed geprys.

Ons het goed oornag. Die diens was goed, met die regte aanbevelings vir restaurante. Ons plek was baie mooi netjies skoon. Motor veilig toegesluit in 'n motorhuis. Sal Toverberg hoogs aanbeveel.

Rj P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rj P

Waarde vir geld, gemaklik, skoon!

Toverberg was perfek vir ons oornag stop oppad Kaapstad toe. Jurie was behulpsaam en het gewag tot ons 20:00 gearriveer het. Eenheid was baie skoon en het alles gehad wat mens nodig gehad het. Beste deel was die heerlike, warm, sagte beddens - net wat mens nodig het na 'n lang dag se ry!

Amanda P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Besigheidsreis

Baie netjies.

Baie netjies en goed ingerig.

Willem K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, heerlik ruim, vriendelike ontvangs.

Slegs een probleem: stortkop stukkend.

Loraine C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C
Enkelreisiger

Gerieflike slaapplek in die historiese deel van die dorp.

Mooi ou Karoo-huisie met alles wat nodig is. Gerieflike beddens en alles netjies en skoon.

Suzie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ruim, netjiese en veilige oornagplek.

Jurie is 'n uithaler gasheer wat ons vriendelik verwelkom het en ons het dadelik tuis gevoel. Ons blyplek was baie netjies, skoon, ruim en stylvol gemeubileer. Dit was ons 2de besoek en sal dit vir seker weer gebruik. Die plek is baie goed toegerus. Sal Toverberg beslis aanbeveel.

Cleon D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en netjies.

Slegs een nag op pad terug oornag alles skoon en netjies het aan ons verwagtinge voldoen. Veilige parkering.

Heinrich E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkomodasie

Wonderlike gasheer en ideale akkommodasie.

Christiene P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiene P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gastehuis!

Baie gemaklike beddens! Sal definitief weer daar bly!

Heinrich E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Silwerskoon, gerieflik en spesiaal.

Besondere blyplek met al die geriewe wat dit baie huislik maak.

Gideon E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

No 15A was baie netjies, skoon en keurig versier.

Ons was baie beïndruk met ons oormagverblyf in Toverberg. Die huisie was skoon, netjies en baie aangenaam. Die ontvangs was vriendelik, en baie behulpsaam.

Islari R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Islari R
Gesin met klein kinders

Baie oulike huisie met lekker kuierarea buite, baie ruim kamers en heerlike beddens.

Baie mooi skoon, heerlik privaat. Beddens is onsettend lekker en kamers baie groot. Baie lekker met 2 badkamers. Kuierarea buite in tuin is ook baie lekker en privaat. Alles wat mens nodig het. Vriendelike ontvangs en hulp regdeur hele proses.

Matilda B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Antieke gevoel. Skoon en netjies. Geskik vir oornag.

Carola M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola M
Saam met vriende

Van baie hoë standard, netjies en gesellige plekkie.

Groot plekkie met alles wat jou hart begeer met lekker sterk storte. Mooi ou dorpie!

Patricia R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good locality and a friendly B&B situated close to centre of town.

Very convenient stopover on the way to PE.

Pierre S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig

Netjies met alles wat jy benodig en meer.

Kurt B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt B
Enkelreisiger

Volledig toegerus vir oornagverblyf, smaaklik en stylvol gemeubileer, absoluut skoon en netjies.

Die klein dingetjies is op die regte plek (soos 'n elektriese prop om 'n selfoon te laai), hoef nie êrens te buk en krap om een te kry nie. 'n Gerieflike tafeltjie om by te werk.

Graham B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend na 'n lang reis.

Netjies, rustig en gerieflik. Vriendelik diens.

Antoinette L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilige oornaggeriewe tussen die Kaap en Noordwes. Die lugversorging, badkamerverwarmer en elektriese komberse was veral heerlik op 'n koue Karoonag. Baie dankie Jurie vir al die ekstras.

Ons is baie goed deur Jurie ontvang. Dit was gerusstellend om veilig te slaap met diefwering voor vensters en deure, en dat ons motor ook veilig geparkeer was met helder ligte oraloor. Jurie het aan alles gedink: kerse en batteryligte in geval van beurtkrag, verwarmers in die sitkamer en badkamer in geval van koue, en alhoewel die ergste Karookoue verby was, het ons die heerlike elektriese komberse waardeer. Ons was dankbaar vir die yskassie om ons padkos te bêre, asook vir die ketel en verwelkomingsskinkbord met koffie en tee. Sonder om ondankbaar te klink, wonder ons of 'n klein kombuisiehoekie - al is dit net met 'n opwasbak en tweeplaatgasbrander - nie maklik in die ruim sit-eetkamer geïnstalleer kan word nie?

Norlé T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norlé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n lang dag op die pad is hierdie 'n heerlike rus- en ontspanplek.

Jurie is 'n uitstekende gasheer en het ons tegemoet gekom t.o.v. ons verblyfdatums. Ons kon aanvanklik nie met sekerheid sê watter aand ons daar gaan oorslaap nie. Ek kan Toverberg aanbeveel.

Lizemarie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizemarie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Groot woonstel met ‘n heerlike gerieflike bed, ‘n lekker kaggel vir die koue wintersaand, en spesiaal om in so ‘n historiese huisie te slaap. Regtig waarde vir geld! Ons motor was ook toegesluit in ‘n garage vir die nag.

Ferdinand V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand V
Besigheidsreis

Skoon en vriendelik.

Ideaal vir 'n stopover.

Lynn M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and comfortable overnight.

We enjoyed a comfortable overnight stay en route to the Cape in this historical cottage, renovated for comfort and convenience.

Sonja D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêrelds-mooi

Heerlike, ruim vertrekke en beskik oor meer as wat jy nodig het.

Eugene A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene A

Lekker oornagplek. Skoon en gemaklik.

Vriendelike eienaar. Goeie ligging en netjiese kamers.

Wyndham W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wyndham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, comfortable and well equipped.

Great stop from CT to Gauteng.

Ediene V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ediene V
Gesin met klein kinders

Die ideale plekkie!

Jurie is gasvry en sy plekkie is pragtig. Baie dankie vir ‘n lieflike aandjie.

michelle s - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
michelle s
Gesin met klein kinders

Netjies.

Die ou geboue is so mooi gemaak!

Sarah-marie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik en sentraal.

Bell Straat 15 is so gemaklike huisie om Colesberg te ontdek. Ons twee honde het die veilig omheinde privaat tuin geniet na die lang rit. Bordeaux restaurant af in die straat het fantastiese boerekos.

Toverberg Guest Houses's terugvoer

Sien u graag weer!
Jurie

Toverberg Guest Houses
Omer M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Omer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

We’ve always had a warm welcome in this superb, clean guest house.

Miemie H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, rustige omgewing.

Aangename verrassing in Colesberg, baie lekker gebly, sal weer daar stop.

Marsel O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsel O
Enkelreisiger

Net die rustigheid en kalmte om goed te slaap oornag.

Toverberg het my net die baie bekostigbare rustigheid, kalmte en veiligheid gebied wat ek nodig om goed te oornag.

Carine S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S
Besigheidsreis

Heerlike, silwerskoon en gemaklike oorslaap-akkommodasie in 'n groot wooneenheid.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die wooneenheid was baie gemaklik en silwerskoon. Beddens was gemaklik en met hoë gehalte-linne opgemaak. Selfs die kombuis is gerieflik ingerig en netjies. Filter koffie en heerlike beskuit besorg nog meer punte vir die akkommodasie.

Shayne W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne W
Saam met vriende

This place is truly lovely. Exactly what one needs as a halfway stop.

Clean, welcoming, warm. A real gem.

Marlynn M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvangs en skoon verblyf. Behulpsaam met inligting oor waar om te eet ens.

Professionele optrede met ontvangs. Behulpsaam en veilige parkering beskikbaar.

Immanuel S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanuel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Dit is ons tweede jaar wat ons by Toverberg bly en dit was fantasties soos altyd. Ek is mal oor die geskiedenis in die kamer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic accommodation.

This is our second year staying at Toverberg and it was fantastic as always. I love the history in the room.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sandra Z - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Z
Saam met vriende

Heerlik, gerieflik, skoon, vriendelike diens.

Baie dankie - ons het heerlik daar gebly! Die kamers was gerieflik, skoon en netjies ingerig. Die diens baie goed! Ons het reeds verskeie mense soontoe aanbeveel, en sal beslis weer daar oorslaap!

Karin V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Enkelreisiger

Ouwêreldse sjarme.

Baie dankie vir 'n baie aangename ondervinding. Ouwêreldse sjarme. Heerlike stilte. Musiek vir die siel.

Yolandie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome!

Baie baie dankie vir so 'n skoon en netjiese, rustige verblyf. Dit was waarde vir geld en ek waardeer dit uit die diepte van my hart dat jul die mooie plekkie met ons gedeel het.

Suzette Van Rooyen V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette Van Rooyen V
Enkelreisiger

Uitstekende oorbly.

Wat is beter as n silwerskoon kamer, badkamer en 'n wit gestyfde linne bed na 'n lang nag se reis! Hemels.

Mike V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos om tuis te wees.

The best night of our travels. Was like being on the farms we grew up on. Spacious, need and tidy. Honest people, an experience not to be missed. See you next year!

Henk P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en netjies.

Alles wat nodig is vir 'n oorslaap en selfs 'n toesluit-garage vir jou kar.

Theuns B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjiese oorslaapplek in stil area.

Susan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met tieners

Bo verwagting.

Baie lekker oornag bestemming.

Francois R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Vriendelike ontvangs, naby eetplekke. Die linne en handdoeke was skoon en daar was klein verrassings soos filterkoffie. Ook dat ons die motor in 'n motorhuis kon bêre was 'n pluspunt. Baie dankie.

Deon S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing met alles wat mens nodig het.

Dit was die tweede keer wat ons hier oogebly het en ons is weereens baie tevrede. Die eienaars het voorsiening vir alles gemaak - somer en winter. Alles is skoon en netjies. Gerieflike bed en beddegoed. Dit sal ook 'n gerieflike huisie wees om vir 'n paar dae oor te bly. Groot yskas en vrieskas en die kombuis is volledig toegerus. Mens hoef ook nie jou motor af te laai nie want daar is motorhuis beskikbaar. Ons sal beslis Toverberg vir vriende aanbeveel.

Leona R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona R
Gesin met tieners

Karoo gasvryheid op sy beste.

Wat 'n ondervinding. Ons was hartlik ontvang, die plek is skoon, 'n huis weg van die huis af. Die beddens slaap lekker en daar was geen rede tot enige klagtes nie.

Rudi En Antoinette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi En Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, veilig.

Dit voel soos iets uit die ou dae, 'n huis op sy eie. Pragtig ingerig, ek dink net 'n mens moet 'n paar dae oorbly. Dis pragtig - die straat met sy antieke huise.

Martin J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J
Gesin met klein kinders

Uitstaande gehalte.

Het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Dis 'n heerlike stil straat. Sal slegs voorstel dat hulle opwas geriewe in die sit/eetkamer maak. As mens 'n lepel of koppie in wil uitspoel moet mens dit in die badkamer se wasbak uitspoel. Regtig al wat ek sou voorstel.

Sandra H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Warm verwekoming! Veilige parkering. Huis pragtig!

Con D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Con D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Die gastekamers het werklik alles wat jy nodig het en is baie skoon en gerieflik. Oorkant die straat van die Plattelander Restaurant.

Riana V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het by mekaar.

Lekker ruim vertrekke, stil straat.

Talita D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Ons het slegs een nag hier gebly en is baie vriendelik ontvang deur Jurie. Die eenheid is baie gerieflik en goed ingerig. Lieflike beddegoed en die verwarmer in die badkamer was veral 'n groot bonus op 'n koue oggend. Baie dankie Jurie, vir die uitstekende aanbeveling van Die Plattelander vir aandete. Sal vir seker weer hier bly op ons volgende reis.

Jeanne K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld. Volledig toegerus. Baie goeie diens.

Iets moet hier reg gedoen word as ek reeds by agt geleenthede hier oornag het. Dankie Jurie vir kwaliteit en uitstekende waarde vir geld!

Francois L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met tieners

Baie netjiese en gemaklike verblyf wat uitstekende waarde vir geld bied.

Baie lekker veilige verblyf naby al die restaurante. Die kamers is baie netjies en skoon. Die elektriese komberse was baie welkom gewees in die koue.

Linda B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Lekker oornagplekkie vir 'n tam reisiger.

Dit is die tweede keer wat ek van hul dienste gebruik maak. Baie vriendelike mense. Kamers altyd skoon en netjies. Ons het lekker warm geslaap en daar was ook genoeg plek vir my twee honde om rond te hardloop na die lang rit.

Marita N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Jurie is uiters behulpsaam en vriendelik. Plek baie skoon en netjies. Kan enige tyd aanbeveel.

Marthsu P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthsu P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomende vinnige oornag stop.

Ons slaap gewoonlik by Toverberg oor as ons by ons ouers gaan kuier in die Noorde en weer terugkom. Jurie is baie verwelkomend en tegemoetkomend. Die plekkies is altyd netjies en skoon.

Pierre L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, rustige oornagfasilteit.

Ons het al meer kere by Toverberg oornag en verkies dit omdat dit in 'n stil omgewing is en die kamers was nog altyd netjies en goed toegerus. Die toesluitmotorhuis is ook baie gerieflik. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Annabie E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabie E
Saam met vriende

Baie lekker oornag, daar is aan alles gedink en voorsiening gemaak om jou verblyf gemaklik te maak.

Ons is ontvang met soveel vriendelikheid en die plekkie het alles wat nodig is vir oornag.

Peter N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convience.

Centrally situated within walking distance from eating establishments. Very quite. Old house but comfortable and spotlessly clean. Lockup garage was available. Aircon and ceiling fan in the bedroom. Large bathroom with heating. Great place for overnight stay. Credit card facilities available.

Louisa P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa P
Enkelreisiger

Onverbeterlik uitstekend!

Sal Toverberg baie beslis aanbeveel. Ek het veilig gevoel, die akkommodasie was skoon en gerieflik met alles wat mens benodig. My 2 hondekinders was net so vriendelik ontvang. 'n Wonderlike ervaring.

Marinda B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, vriendelike ontvangs, waarde vir geld.

Lekker gebly, sal volgende keer bietjie langer wil kuier.

Benji S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benji S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie positiewe ervaring.

Ons verblyf in Toverberg was ‘n baie positiewe ervaring. Die huisie was pragtig, netjies en skoon, en met al die geriewe benodig. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Sue H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation in a very quiet part of town.

The rooms are very clean, comfortable and well appointed. It is situated in a quiet area of the town with off-road parking, making it a very safe stop over.

Dirk B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die ideale oorslaapbestemming.

Heerlike verblyf in 'n stil deel van die dorp en ten volle en smaakvol toegerus met alles wat nodig is.

Leandra S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was silwerskoon en ten volle toegerus, aangenaam verras.

Eerstens was die bespreking baie maklik en die bevestiging-sms'e baie welkom. Ons is ook baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die eenheid was ten volle toegerus vir 4 mense met alles wat ons moontlik kon nodig hê. Die lugverkoelers was 'n groot pluspunt, want dit was baie warm. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Miriam G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie oulik en luuks. Beveel dit beslis aan.

Pierre D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Gesin met tieners

Baie gemaklik, netjies en baie naby meeste restaurante

Vriendelike diens. Sal weer daar bly.

Matilda B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B
Gesin met tieners

Pragtige skoon huisie. Lekker beddens en linne.

'n Lekker rustige oornagrus. Pragtige huisie! Goeie beddens en linne. So lekker geslaap na 'n lang pad.

Michael M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met klein kinders

Oornag op pad na Pretoria.

Heerlik oorgebly vir een nag met 'n hele huis tot ons beskikking: tonne ruimte! Toesluitmotorhuis was baie welkom. Goed toegerus, deurgans.

Andries B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige oornagstop.

Toverberg was goed geleë vir 'n oornagstop. Netjies, skoon en veilig. Goeie waarde vir jou geld. Daar is 'n Wimpy naby vir 'n goeie ontbyt.

Miriam G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ek beveel die plek beslis aan. Luuks en baie skoon.

Andries B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en veilig. Heerlike ontbyt by bakkery langsaan.

Alles was goed, baie lekker rustig geslaap.

Alta W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta W
Saam met vriende

Baie goeie diens, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelik en behulpsaam. Dit is baie veilig, ons voertuie is ook toegesluit so ons kon net ons oornag bagasie aflaai, die res kon in die motors bly. Baie skoon en netjies. Loop afstand van baie goeie eetplekke af.

Madeleen S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S
Besigheidsreis

Fantasties! Kan dit aanbeveel.

Die verblyf by Toverberg was 'n aangename ondervinding. Die eienaar is vriendelik en laat mens sommer dadelik tuis voel. Die kamers is skoon en netjies en gerieflik. Die ontbyt was heerlik. Kan dit regtig aanbeveel.

Susan D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Enkelreisiger

Huislik en skoon en so goed toegerus - detail uitstekend.

Dit is definitief een van die beste oornagplekkies waar ek nog was. Sal dit aanbeveel vir enigiemand. Niks wat kortkom nie en daar word in al jou behoeftes voorsien.

Jan K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, bekostigbare verblyf.

Die eenheid is baie goed geleë in 'n stil omgewing!

Daniel R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Gesin met tieners

Lekker gebly en lekker geslaap.

Gerieflike oorslaapplek na PE of in ons geval Baviaanskloof. Vriendelike mense, skoon en aangename blyplek. Toesluit garage was 'n plus. Het voorheen daar oorgebly en alles is nog baie aangenaam. Pet friendly ook vir ons klein hondjies wat saam gereis het.

Marita N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Baie dankie aan Jurie. Ons sal definitief weer by Toverberg oornag. Baie netjies, goed geleë en pragtige plek. Het dit baie geniet. Perfek.

Eugene H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Heerlike uitspanplek na 'n lang rit.

Sean T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Enkelreisiger

Warm and welcoming experience, very nifty and quaint.

I will definitely stay again.

Jeanne K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Sal nie sommer van 'n ander plek gebruik maak nie.

Was nog nooit teleurgesteld nie. Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies en smaakvol. Als wat jy benodig. Baie dankie Jurie!

Gavin P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Night stop.

Comfortable accommodation. Pity there was no toaster.

Ian V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en altyd lekker om na terug te keer!

Mens voel altyd tuis by Toverberg. Jurie is baie verwelkomend en het seker gemaak ons voertuig is veilig in 'n toesluitmotorhuis. 'n Mens kan regtig lekker rus by Toverberg!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable and always a pleasure to return to!

One always feels at home at Toverberg. Jurie is very welcoming and ensures that our vehicle is safe in a lock up garage. One can really enjoy a peaceful rest at Toverberg!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leanda V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda V
Saam met vriende

Histories en pragtige plekkie!

Sien sterre.

Annalie Y - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend diens en verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Sien sterre.

Pieter M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters professionele en hulpvaardige personeel.

Ons is baie vriendelik ontvang en is na ons kamer begelei waar al die ligte en kontroles uitgewys is. Hierna is die motorhuis uitgewys en oop gemaak. Ons kon kom en gaan soos ons wou en die sleutels is met ons vertrek op `n vooraf afgespreekte plek agter gelaat.

Heleen D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Enkelreisiger

Vriendelike diens en alles wat jy nodig het vir 'n rus-stop tussen Johannesburg en Kaapstad.

Vriendelike ontvangs, baie gemaklike geriewe en veilige parkeerplek vir motor. Baie gerieflik.

Johan J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Die lekkerste oornag nog. Het sonder moeite lekker gebraai, geslaap en lekker warm stort geneem voor ons verder gereis het. Voertuig het veilig in 'n motorhuis oornag.

Koos B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend! Puik beddegoed. Veilig.

Uitstekende oornagplek in historiese Bellstraat. Baie dankie Jurie.

Rienke P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rienke P
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf, tegemoetkomende eienaar.

Die eienaar het baie moeite gedoen om ons gesin met klein kindertjies te akkommodeer. Dit was 'n aangename oornag-opsie met baie meer spasie en selfsorg-toebehore as waarvoor ons gehoop het.

Henry C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Flink en vriendelik.

Ons was aangenaam verras met Toverberg Guest Houses. Die akkommodasie was ruim, pragtig gemeubileer, skoon met goeie kwaliteit linne en alle benodigdhede vir verblyf. Die kantoorpersoneel was flink en vriendelik en het ons ook sonder om te vra na die goeie restaurante verwys ens.

Danie W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Baie goed toegerus, skoon en netjies, een van die min plekke wat so 'n verskeidenheid van koffie & tee in die kamer gehad het, slegs filterkoffie met 'n 'French press'.

Joseph M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Saam met vriende

Friendly, clean, easy to find.

Fantastic value for money.

Chris J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en veilige verblyf met 'n toesluitmotorhuis.

Dit was heerlik om uit die stad weer die stilte van die Karoo te beleef in gerieflike, skoon en veilige verblyf. Die enigste klagte is dat die lugversorger in die slaapkamer raas. Dit is baie lekker om dit in die warm Karoo-somer te hê, maar die geraas is steurend.

Hanlie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Gesin met tieners

Skoon, netjies en gerieflik.

Wonderlik rustig, veilig en skoon. Alle moderne geriewe wat nodig is.

Toverberg Guest Houses's terugvoer

Dankie vir laat weet en baie jammer. Al word die masjiene kort voor winter en weer November maand gediens en skoongemaak het ons klaarblyk nie voldoen die impak van die droogte en gevolglike veel erger as gewone stof en stuifmeel besef nie!
Groete Jurie

Toverberg Guest Houses
Antionette T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette T
Saam met vriende

Fantasties vanaf inklok tot vertrek. 'n Moet om van gebruik te maak.

Ek was aangenaam verras met die akkommodasie. Daar is aan alles gedink wat mens sou nodig kry. Alles was silwerskoon en in 'n werkende toestand. Hierdie gastehuis word deur mense bestuur wat beslis weet wat hulle gaste gelukkig sal maak. Ek beveel dit baie sterk aan.

It D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
It D
Gesin met tieners

Die lugversorgingseenheid het so geraas dat ons nie kon slaap nie.

Sien die sterre.

Eliza V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, smaakvol ingerig.

Alles volgens verwagting gereël. Geduldig gewag toe ons opgehou was.

Walter G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd het Toverberg voldoen aan al ons verwagtinge.

Dit was seker al die vyfde keer dat ons oornag het by Toverberg. Eintlik sê dit alles! Ons was nog nooit teleurgestel nie en sal beslis in die toekoms weer daar oornag.

Koos E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie geniet. Sal definitief aanbeveel.

Wilna V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang en die persoon was baie hulpvaardig om inligting te verskaf oor die geskiedenis van die dorp. Dit was ook skoon en netjies.

Cy F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cy F
Gesin met tieners

Skoon, ruim, warm water en warm kamers teen winterweer!

Beveel sterk aan! Skoon, warm, ruim. Jurie gaaf en behulpsaam. Kar veilig toegesluit vir die aand.

Pierre D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met vriende

Veilig en mooi.

Die alleenstaande huisies is pragtig versorg en die koffie en beskuit was net reg die volgende oggend met ons vertrek. Die kamers is gerieflik en daar is 'n motorhuis vir veilige parkering. Sal enige tyd weer daar bly as ek in die area is.

Willia W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willia W
Enkelreisiger

Skoon, netjies en vriendelik.

Verblyf was netjies, ontvangs was vriendelik. Om tot 00:00 in te boek maak dit vir langafstand reisigers makliker indien iets voorval.

Juanita F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F
Enkelreisiger

Our stay was pleasant.

The guesthouse is pleasant and has many convenient things like heaters and DStv.

Margaret V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie skoon en netjies en ten volle toegerus. Genoeg verwarmers en selfs 'n kaggelvuur is voorsien om kwaai koue te trotseer.

Dit was al die 5de keer wat ons hier oornag het. Al probleem wat ons gehad het was dat die eenheid waarin ons gebly het, nie geskik was vir die honde wat saam met ons gereis het nie. Daar is net sement buite en die arme ou diere het maar swaar gekry om 'n draai te loop.

Jeanne K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Veilig, baie netjies en aandag aan detail val dadelik op.

Het vantevore reeds hier tuisgegaan en was so beïndruk dat ek geweet het hierdie sou voortaan my plek word. Dis 'n juweel wat uitstaan in 'n duisternis van oorslaap-plekke op die lang pad Kaap toe.

Juanita F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita F
Saam met vriende

Die verblyf was aangenaam.

Sien gerus die sterre.

Francois D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Gerieflik, vriendelike diens, rustig geslaap.

Gerieflik, uiterste vriendelike diens. Waarde vir geld.

Pieter L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Besigheidsreis

Hemels!

Kyk na die stergradering, woorde sal oordadig wees.

Santie H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oudwêrelds.

Pragtige plek. Baie gawe gasheer. Tot beskuit ook in die huisie. Baie dankie! Heerlike luukse beddegoed! Vir my is dit die belangrikste!

Noelene V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene V
Gesin met tieners

Baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Plek is baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons was vriendelik ingewag en die plekkie was pragtig. 'n Lekker bederf was die warmkomberse op die beddens en die verwarmers in die badkamers. Die plek is goed ingerig, baie netjies en skoon en ons het heerlik gebly.

Jeanne K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Dit was 'n besonder positiewe ervaring.

Uitstekende waarde vir geld. Goeie kwaliteit.

Erika L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies met baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens. Netjiese, mooi verblyf - kon nie vir beter vra nie en sal vir seker weer daar bly en almal aanbeveel na Toverberg.

Martin K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Enkelreisiger

Gerieflik en baie sentraal.

Gemaklike, gerieflike verbly, baie sentraal in Colesberg. Stapafstand van 2 lieflike eetplekkies.

Patritia V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Heerlike huisie met baie atmosfeer en ten volle uitgerus met alles wat nodig is.

Veilige en rustige omgewing vir klein kinders.

Seriska M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seriska M
Gesin met klein kinders

Gasvry, netjies en skoon.

Oulike gastehuis, sal beslis weer daar bly.

Delene Zietsman I - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene Zietsman I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker en skoon.

Ons sal beslis Towerberg aanbeveel.

Johan V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste beste kwaliteit beddegoed wat ons nog in SA gekry het.

Ons het net oornag. Kon niks besigtig nie. Die ontvangs was BAIE vriendelik en behulpsaam. Daar is eetplekke net oorkant die straat. Dit was baie gerieflik. Die motorhuis het gehelp dat ons rustig kon oornag. Ons was baie bly dat ons DStv gehad het en die prys was baie billik.

Justine D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine D
Saam met vriende

Baie gerieflik, skoon en netjies!

Vriendelik ontvang, verblyf baie skoon en netjies - ruim huis toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Stapafstand van verskeie eetplekke. Sekuriteit baie goed.

Covanni H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Covanni H

Toverberg was 'n oase na 'n baie lang pad en is hoogs aanbeveelbaar.

Van die eerste kontak om plek te bespreek was die diens uiters professioneel. Daar was geen onduidelikheid nie. Met ons aankoms was ons baie professioneel en baie vriendelik ontvang. Alles in die huisie was absoluut van vyfster-gehalte en dit is absoluut waarde vir geld. Sal definitief teruggaan.

Martiens N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en lekker skoon en veilig.

Sien gradering.

Hendrieka K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Betowerend - skoon, netjies, pragtig en vriendelik!!

Ons is baie vriendelik ontvang en daarna in vrede gelaat - dit is hoe ons daarvan hou. Die eenheid was voldoende met al die nodige fasiliteite na 'n lang reis. Daar is selfs muurproppe wat aan elke behoefte voorsien. Ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Albie F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Albie F

Word aanbeveel as oornagverblyf want dit is netjies en gerieflik.

Die huisies is basies in 'n doodloopstraat geleë met geen uitsig nie. Die verblyf is troeteldiervriendelik wat diereliefhebbers bevoordeel. Vir ons was dit egter 'n nagmerrie. My vrou is hiper-allergies vir hond- en kathare. Die gaste in die huis langsaan het 2 katte saamgebring wat in die huis ingekom het terwyl ons buite was en op die banke in die sitkamer hulself tuisgemaak het. Van ons broodnodige slaap was daar byna geen sprake nie. Die volgende môre is ons dus vroeg (en moeg) daar weg met vroulief in baie ongemak met haar toegeswelde oog en knoppe aan haar gesig. Vir ons is dit vaarwel Toverberg. (Ermelo)

Eugene H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvryheid en 'n ware oase na 'n lang reis.

Wonderlike plattelandse gasvryheid, heerlike vars lug en netjiese skoon verblyf. Sal verseker weer hier oornag.

Charlene D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Enkelreisiger

Very enjoyable.

Excellent, but could have done with a hairdryer in the room.

Inge D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge D

Gemaklik, skoon en goed geleë.

Vir 'n halfpadstop tussen George en Pretoria was dit 'n goeie keuse. Alhoewel die kamers geteël is en die plafonne hoog is, was die kamers heerlik warm as gevolg van die lugversorging. Ek sal verseker weer daar oorbly.

Ilze D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, karaktervolle oornagverblyf op pad na Kaapstad.

Die verblyf was pragtig, netjies, skoon en baie karaktervol. Die ligging kon nie beter gewees het nie en daar was niks meer waarvoor ons kon vra nie. Die eenheid was baie goed toegerus.

Debora R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debora R
Enkelreisiger

Great!

Wonderlik, vriendelik en behulpsaam.

Gerhard B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5