LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toversee | LekkeSlaap
+23

Toversee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatz-straat 130, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Toversee is 'n lieflike selfsorghuis op die seefront in Yzerfontein. Dié bekoorlike vakansiehuis het direkte toegang tot die strand en dit is die ideale vertrekpunt vanwaar gaste prentjiemooi sonsondergange, asook walvis-, dolfyn- en voëlkyk kan geniet.

Dié strandhuis bied slaapplek aan maksimum 8 volwassenes en 2 kinders en spog met Weylandts-meubels, Caroll Boyes-eetgerei, Antjie Newton-erdewerk, kunswerke vanuit die eienaar se persoonlike versameling, perkallinne, -kussings en -duvets. Die huis is kontemporêr-informeel, dog gesofistikeer versier.

Dié huis is geskik vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamers word gedeel en het 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n donsveer-duvet, 'n haardroër en 'n USB-aansluitpunt.

Die kombuis is met 'n elektriese vierplaatstoof en oond, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, ysmasjien, yskas, vrieskas, ketel, Nespresso-koffiemasjien, vermenger, AMC-potte en -panne, 'n teepot en -koppies, bekers en al die nodige eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het 'n eetkamertafel en die sitkamer het rusbanke, 'n kaggel en bied uitstekende uitsigte. Die leefarea lei na 'n seefront-houtdek waar gaste kan braai en skemerkelkies geniet.

Die huis het Netflix, WiFi, 'n draagbare gasbraai, buitebraai, parkeerplek op die perseel én 'n alarmstelsel wat aan 'n gewapende reaksiemaatskappy gekoppel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Toversee sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Toversee
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lutiekatz-straat 130, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Toversee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatz-straat 130, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8700f792f6c555dbf3c2166432270dc9c99a38be15a378ce39e3feab0a276828009039e4f6e99ad54ad0786654f91a19dffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 130 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-15:00 10:00 -33.364581971932 18.161566457672
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem