LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Towers Lodge | LekkeSlaap
+28

Towers Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Towers Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Laetitia W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Waarde vir geld.

Ons het as groep gegaan en was aangenaam verras met die waarde vir geld wat ons by Towers Lodge gekry het. Sal enige iemand aanbeveel om van hul puik fasiliteit gebruik te maak. Dankie, julle is tops.

Towers Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons waardeer dit opreg.

Towers Lodge
Leon B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Ons span het geen probleme ondervind nie.

'n Welverdiende ruskans na ons ver gereis het en by die Germiston Stadion deelgeneem het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Yes, as the team did not experience any problems.

Well deserved rest after the long travel and participation at Germiston Stadium.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Towers Lodge's terugvoer

Thanks for the great review.

Towers Lodge
Christi D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi D
Saam met vriende

Baie netjies en veilig.

Ons was vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies.

Charlene W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Gesin met klein kinders

Gemaklik en skoon.

Ons het heerlik gebly by Towers Lodge. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal Towers Lodge vir enigeen aanbeveel.

Vanessa S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies.

Met aankoms was verkeerde kamer ingerig, maar binne 'n paar minute was regte kamer toegeken. Beddens was gerieflik en baie skoon. Ontbyt kan bietjie opgeskerp word deur opleiding, bv. was nie gevra hoe eiers gebak moet word nie. Sekuriteit was ook baie goed, veilig gevoel om bakkie met gereedskap onder toesig van sekuriteit te los vir die nagte. Sal beslis weer met volgende sakebesoek, Towers Lodge gebruik.

Wilma C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma C

Skoon, stil en aangenaam.

Vir ouers met klein kindertjies is die trappe 'n nagmerrie. Ook so vir ouer mense. Die bank bo by die trappe is ook onvanpas. Dit neem geweldig baie spasie en 'n mens is regtig onvas met die klein trappies en balansering. Maar wat netheid, ligging, geldwaarde ens. aanbetref, werklik positief.

Izak O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak O
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Was tevrede, het baie lekker daar gebly.

Gerda C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda C

Gerieflike skoon verblyf.

Dit was klein kamer maar heel gerieflik genoeg vir een aand se oornag. Sal beslis weer gebruik maak van dienste.

Towers Lodge's terugvoer

Baie dankie Willie, vir die die goeie resensie. Ons waardeer dat jy ons gekies het, ons het groter kamers beskikbaar as jy weer kom.

Towers Lodge
Susan B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B
Gesin met tieners

Oulike verblyf.

Regtig 'n oulike plekkie om te oornag. Al wat ek ekstra sou wou gehad het is dalk lang lewe melk vir die koffie in die kamer.

Kirsten D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten D
Saam met vriende

Surprisingly impressed.

Very impressed at the value for money and the clean rooms. Had a pleasant two night stay. Staff are welcoming and helpful.

AnnÉmariÉ B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
AnnÉmariÉ B
Gesin met tieners

Uitstekende diens, waarde vir geld en werklik vriendelike ontvangs.

Diens was baie goed. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamers netjies en skoon.

Kelley G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelley G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen amazing!

Got there, front desk man was super friendly with a big welcoming smile. The room felt so homely and comfortable. Booking for Easter for sure! Super happy.

Susan D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en lekker.

Baie dankie, my mense sal graag weer van julle verblyf gebruik maak in die toekoms.

Roelene D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs en skoon en netjies.

Chris B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Goeie ontvangs en gemaklike verblyf.

Ons is baie vriendelik onvang, alles was reg en mooi skoon gewees. Uiters behulpsame personeel en baie bedagsaam.

Ansie R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie R
Gesin met tieners

Netjies en veilig.

Ons was tevrede met die verblyf. Was netjies en het in ons behoeftes voorsien.

Yvonne K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne K
Gesin met tieners

Was goed om skoon netjiese verblyf te hê.

Alhoewel daar nie rook in die kamers toegelaat word nie, het die hele kompleks na sigaretrook geruik en moes ons saans ons vensters toemaak om ook die rook wat van buite inkom te vermy - weet nie of die nagwag of die gaste dalk buite rook nie.

Carel B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies vir wat jy betaal. Perfek vir net 'n plekkie om te slaap.

Baie billike pryse vir baie netjiese blyplek.

Yolandi Z - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi Z
Saam met vriende

Puik gewees!

Diens was puik gewees! Baie dankie.

Pierre B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B
Saam met vriende

Waarde vir geld akkommodasie.

Genoeg warm water om te stort. Kamers is skoon en netjies en ruik nie na rook nie. Ook naby aan klein inkopiesentum. Weet nie of mens die lodge sal gebruik indien jy nie direk in daardie omgewing akkommodasie soek nie.

Ansie R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R
Gesin met tieners

Die selfsorgkamer het ons gepas.

Vriendelike diens. Alles was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was in die kamer beskikbaar.

Jeanette C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C
Gesin met tieners

Lekker, maar het ongemaklik gevoel.

Als was baie mooi en skoon, maar niemand was eens bewus van my aankoms nie, nadat ek dit reeds vooraf gereël het en betaal het. Die volgende oggend toe ek wil ry het die wag voor my voertuig gestaan en die bestuurder het gevra dat hulle eers 'n afskrif van my ID maak. Ek het soos 'n skelm gevoel wat in die nag weghardloop. Ek sal nie weer gaan nie!

Thomas S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan oorslaap!

Definitief die moeite werd.

Vanaf R775
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R775
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R775
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher Avenue 125, Elspark, Germiston, 1428, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f5ae3f779aa85493950cf28caaf11387fa90f64004b8715336e817a749c812d084ff8b1f0cdaec4c10ec52576858ae631f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R775  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 125 Kingfisher Avenue Elspark 1428 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.2628 28.2331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!