LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Town Lodge Mbombela | LekkeSlaap
+34

Town Lodge Mbombela

Hotel
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Madibarylaan en Koorsboomstraat 50, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Town Lodge Mbombela is naby die bedrywige Mbombela voorheen bekend as Nelspruit en die middestad. Dié lodge het ’n sprankelende swembad, lowerryke grasperke, ’n ontbytrestaurant en ’n skemerkelkiekroeg.

Die hotel het 106 kamers met lugversorging, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook gesinseenhede met skakeldeure. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n elektroniese kluis en gratis WiFi in. Daar is ook kamers vir gaste met gestremdhede.

Dié hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek of Eswatini.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Hoek van Madibarylaan en Koorsboomstraat 50, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Madibarylaan en Koorsboomstraat 50, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae305eac4d1c3e8f0b2817a0acc22acdb1442a39552d6672332da71f6298f81a4be6ea539765d327101b7bf51d3ad460f4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets Just off N4 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.477405519511 30.968502628574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!