+11
Selfsorg in Ladysmith

Townside Estate Unit 7

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0
Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2026

Stil en rustig. Baie netjies. Stil woonbuurt, geen geraas van motors of motorfietse nie. Net gesukkel om in te boek. Gasvrou het nie gereageer op ons telefoongesprek nie. Kon nie by die hek inkom nie. Daar het toe 'n man opgedaag na ons gehou het. Hy het die hek oopgemaak en toe die sleutel gegee. Die gasvrou het eers later die aand teruggebel en gevra of ek haar soek. Toe sê ek ons wou inboek. Toe sê sy net jammer. Toe ons uitboek die volgende dag, het ek haar gebel. Sy het gesê ons moet die sleutel net by die hek los.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.1/5

Nonhlanhla
deligence ...

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 B Residence Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ada394ecba41ce02c0dc8beff9989922dd45c4dc45599e894afa1015ff4127a1a41ced739a898c70c77231374154d8d7188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 25 B Residence Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5492816 29.7857916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang