Tracey's B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Okt 2019 tot 31 Okt 2020.

Beskrywing

Tracey's B&B is in die hartjie van Hilton en aan die begin van die Midlands Meander. Dié B&B word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 3 kamers gebied, waarvan Butterfly-kamer en Sycamore-kamer gesinskamers is en Sunshine-kamer ‘n standaardkamer is. Elke kamer het ‘n TV met Netflix, gratis WiFi, lugversorging en toiletware.

Die terras bied ‘n ononderbroke uitsig op die Drakensberge met ongelooflike sonsondergange. Daar is ook veilige parkeerplek, ‘n speelarea vir kinders en ‘n tuin met ‘n ryk voëllewe.

Tracey's B&B is stapafstand vanaf Ground Coffee House, Life Hilton Privaat Hospitaal, The Avenues Residential Estate/Shopping Centre, Hilton College en The Quarry Winkelsentrum. King Shaka Internasionale Lughawe is 117 km ver en die plaaslike lughawe in Pietermaritzburg is 22 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tracey's B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R675 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Okt 2019 tot 31 Okt 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za