Trackers Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die herberg het 'n pragtige berg as sy agtergrond. Daar is 2 plekkies op die 1 perseel beskikbaar.

Die Barn House is 'n skoon, maar basiese ervaring. Daar is 2 kamers en 'n solderkamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Die een kamer het sy eie stort/toilet. Die ander kamers deel 'n stort en toilet. Die leefarea het SABC-TV en die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatgasstoof. Braaigeriewe is beskikbaar.

Trackers Inn 1 het 'n dubbelbed en 'n badkamer. Trackers Inn 2 het twee kamers met 2 enkelbeddens elk en 'n stortkamer, en daar is 'n aparte dubbelbedkamer wat ook die stort deel. Dié 3 kamers word aaneengeskakel deur 'n leefarea met SABC-TV, 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die dubbelkamer kan apart van die enkel- en die ander dubbelbed kamers bespreek word. Altwee het privaat ingange. Al die kamers het plafonwaaiers.

Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.
Kom geniet die vars lug en vriendelike mense van Graaff-Reinet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Trackers Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R975 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za