+17
Selfsorg in Theescombe

Trails End Tiny Home

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Upper Seaview Road, Trails End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Trails End Tiny Home is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n unieke, eko-vriendelike selfsorg-wegbreek op wiele in 'n natuurlike, inheemse kusbos op 'n privaat natuurlandgoed. Dit is 'n ideale opsie vir 'n absolute rustige wegbreek waar 'n mens deur bome omring word.

Die huisie is knus, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed op die solderarea. Op die onderste verdieping is daar 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n kompostoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die mobiele huisie het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n knus sitarea.

Die skuifdeur lei na 'n sonnige stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die omliggende natuurskoon. Dit is die perfekte plekkie vir 'n oggendkoffie of 'n welverdiende skemerkelkie.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Will F
5.0
Peaceful, comfortable and energising. Within nature, calming and invigorating! My second stay here, it's quiet away from the noise, com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jaco G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and relaxing. Had a lovely stay at Tiny House. Was able to go for a walk in the area and enjoy nature. Abundant birdlife, giv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Dr Hayley H
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional experience. Cleverly designed, compact and cute! In a private nature reserve. Peaceful with trees all around. So special fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Martlie J
Saam met lewensmaat
4.8
Hierdie is 'n heerlike, knus verblyf so in die natuur, maar naby genoeg aan alles. 'n Absolute stukkie paradys.
Apr 2026
Brendan P
Saam met lewensmaat
4.6
Very close to nature. Very modern tiny home and enough creature comforts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

SanMari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Upper Seaview Road, Trails End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Trails End Tiny Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Upper Seaview Road, Trails End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24667a142ab4d3ded13cd62b60de97c2aff8d8518b433492e30e4da55c4e3d966030d75a3a79de457940718760e7075bbd47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Upper Seaview Road Trails End 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.003149860443 25.497429581545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang