Tramonto Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban.

Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers. Al die kamers het meubels van soliede hout en gehalte-weefstof. Die kamers het elk lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke selfsorgkamer het 'n balkon, kombuisie en 'n luukse badkamer met al die nodige geriewe. Al die kamers word daagliks skoongemaak.

Die Tramonto Restaurant het 'n kenmerkende spyskaart en 'n ongelooflike ligging. Gaste kan 'n heilsame ontbyt, Sondag-buffet of romantiese ete by die restaurant geniet. Verder is daar ook 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Die konferensielokaal op die perseel is volledig toegerus en het plek vir tot 100 gaste. Daar is ook 'n sonkamer vir kleiner konferensies of 'n vergadering vir maksimum 16 gaste. Tramonto het ook die perfekte ligging vir 'n intieme troue.

Die hotel het asemrowende uitsigte en is naby verskeie top-gholfbane, voetslaanroetes, 4x4-roetes en Groot 5-wildplase.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tramonto Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za