LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquil Beach House | LekkeSlaap
+15

Tranquil Beach House

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Tranquil Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Yolandi V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met vriende

Fantasties!

Perfekte ligging, heerlik gekuier!

Annie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Gesin met klein kinders

Die perfekte strandhuis.

Tranquil Beach House is die perfekte strandhuis. Ontvangs is vriendelik, huis is gerieflik, strand en lagoon is naby. Daar is alles wat mens moontlik kan nodig kry. Hoogtepunt vir my was dat oral waar mens 'n plug nodig het, is daar een! Tweepunt, driepunt, net wat jy benodig! Kombuis is baie goed toegerus. Beddens slaap heerlik. Die huis is privaat en veilig vir klein kinders om in die tuin te speel. Ons sal beslis weer terug keer!

Elizabeth V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Gesin met tieners

We had an enjoyable, comfortable family weekend.

We were very impressed with Tranquil Beach House. Our party comprised grandparents, two sets of parents, 2 teenagers and 2 younger children. We found the house very comfortable with plenty of space for everyone. We enjoyed meals around the large table on the patio. It was lovely to have plenty of crockery and cutlery and a dishwasher! A lot of thought has been put into the decor of the house, which is really tranquil! Thank you for a super weekend.

Flip C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip C

Gerieflik en gemaklik.

Dankie, het lekker gebly.

Tranquil Beach House's terugvoer

Flip and his group were pleasant and considerate guests. Hope to host them again.

Tranquil Beach House
Rochelle K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K

Fantastic!

Alles en nog meer as wat ons verwag het, sal beslis weer gaan. Ontvangs was baie goed. Absoluut wonderlik!

Tranquil Beach House's terugvoer

Rochelle and her family were very pleasant and considerate guests who left the house clean and tidy. I hope that they will visit us again.

Tranquil Beach House
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-straat 20, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq7YoqGsQop5QyckxicyJN1IAdIMC6sKfNNXwAuH9MlN1d1TQ68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 20 Arum Street Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.979924386031 23.563796281815
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!