6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 79 Assegaai Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tranquil Garden Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis met 'n privaat ingang in 'n groot privaat tuin op die eienaar se perseel in Stormsrivier. Die rustige kothuis is ideaal vir 'n wegbreek buite die stad se gewoel.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en kaste, en die tweede slaapkamer op die solder het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe, en dan na die lowergroen tuin. Aktiwiteite in die omgewing sluit reksprong, die Groot Boom, Stormsriviermond en -brug, verskeie staproetes en wateraktiwiteite op die rivier, soos tjoepry en kanovaart, in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Simonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 79 Assegaai Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Tranquil Garden Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
79 Assegaai Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang