Tranquil House B&B @ 121 Berry Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street bied gastekamers in Queenstown. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë.

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street beskik oor 2 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-stort. Daar is genoeg spasie in die kamer vir 'n ekstra enkelbed vir 'n derde gas op versoek. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n werkstasie.

'n Engelse ontbyt of aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eetarea bedien. Die gastehuis het ook WiFi, braaigeriewe, gasgeisers, 'n kragopwekker vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby die middedorp se winkels, restaurante en Queens Casino.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquil House B&B @ 121 Berry Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R570 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za