Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaardkamers
- Slegs kamer.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R100.
- Kinders tussen 12 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Voorwaardes/Notas:
Rook is verbode in al die kamers. Daar is aangewese rookareas buite.
- Etes is slegs op versoek beskikbaar. - Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Aandete moet voor 13:00 op die inklokdatum bespreek word. Geen aandetes word oor naweke bedien nie.
- Inkloktyd: 14:00 tot 22:00.
- Uitkloktyd: Nie later as 10:00 nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Berry Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang