4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Aureole Avenue, Unit 23 Dominicana, Randburg, 2162, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tranquil Retreat is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Dominicana-kompleks in Randburg, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks. Die verblyf is naby Lanseria-lughawe, winkelsentrums en gewilde besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Colile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |