Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Shores

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir Tranquil Shores
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Baie lekker gebly in die tuinroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en pragtige goedtoegeruste kamer.

Die kamer was pragtig en netjies. Dit het alles bevat om ons verblyf baie aangenaam te maak. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie Tranquil Shores, ons sal julle beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Cathy. Baie dankie dat jy vir ons 'n resensie gestuur het. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves. Bly julle het dit geniet. Groete, Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Nicolette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Gesin met tieners

Vriendelike Jourina en Gideon het ons goed ontvang, baie dankie.

Baie baie lekker, mooi uitsig, ligging nice, sal enige tyd weer gaan en aanbeveel. Pynlik netjies en ons behoeftes akkommodeer, baie dankie. Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie dankie aan die webtuiste sowel as Tranquil Shores. Gideon en Jorina, julle het ons baie tuis en welkom laat voel, dankie vir julle gasvryheid en julle het my en my familie akkomodeer en die toegewings waardeer ons. What an expierince, ek verruil dit vir niks. Baie dankie, ons sal julle highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Nicolette. Baie dankie dat jy van ons dienste gebruik gemaak het. Dit was vir ons baie aangenaam om julle te kon ontvang. Bly julle het dit geniet. Groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Elfreda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elfreda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir 1 nag oorslaap.

Voel ongemaklik om sitkamer met eienaar te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Elfreda, I understand that it may feel uncomfortable for you, but we make a point of staying out of the shared areas when we have guests. As far as safety is concerned, there is no other location in South Africa that is more safe and secure, and as far as service is concerned, you stayed one night. Therefore, the service that we can offer is personally welcoming you at the entrance, and also seeing you off at the exit on your departure. We did offer our service for anything should it have been required. Thank you for your review and may you have a great day. Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Warren S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S
Enkelreisiger

Rustig en netjies.

Baie netjies en skoon, vriendelike mense wat jou ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more Warren. Baie dankie vir jou resensie en dat jy van ons dienste gebruik gemaak het. Vriendelike groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Greg T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg T
Gesin met tieners

Good.

Good, nice walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hi Greg. I'm concerned that you marked us down on service. My wife personally takes care of service and therefore, I'm surprised. It would have been nice to know exactly why you scored the way you did. Thank you for staying with us and also submitting a review. Kindest regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Sharon P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met vriende

Very comfortable stay.

A pleasant stay in comfortable accommodation. Many thoughtful little touches to make our visit special. Hosts are friendly and welcoming. Having a glass of wine on the balcony while admiring the stunning sea view was a highlight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Good morning Sharon. Thank you for your kind review. Have a glorious day. Gideon and Jorina

Tranquil Shores
Ethan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ethan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommended for a short stay in the Wilderness area.

Neat and quiet place with outside entrance to your room as well as a friendly host. One room with a full kitchenette, WiFi and Netflix (bonus). Rooms have no sea view, but there is a balcony available for guests if needed. There is about a 1km walk to the beach down a path.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Ethan, thank you for your review, it is highly appreciated. We hope to see you again. Best regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Natasha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die egpaar het ons vriendelik ontvang. Aangename mense en dit was so rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Natasha, thank you for your review, it is highly appreciated. Glad that you enjoyed your stay. Best regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Angelina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelina S
Gesin met klein kinders

Ons kom beslis terug.

Fantastiese verblyf, gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more, Angelina. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te kon hê. Bly julle het die verblyf geniet. Groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Jacques S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Pragtige huis met wonderlike gasheer.

Pragtige huis met ongelooflike see-uitsig. Gideon en Jorina was so vriendelik en gaaf. Ons het die verblyf vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more Jacques. Baie dankie vir jou wonderlike resensie, dit word hoog geag. Groete, Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Andrea D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Gesin met tieners

Baie dankie vir vriendelike gasvryheid! Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Ons het so lekker ontspan. Dit was beslis die moeite werd! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Andrea. Dit was baie lekker vir ons om jou as ons gas te kon hê. Baie dankie vir jou resensie. Groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Eunice R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hostess was particularly helpful and hospitable.

The room was very comfortable and easy to find, while travelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Eunice. Thank you for taking the time to submit a review, it is highly valued. Regards Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Tobie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is skoon en netjies. Baie beïndruk.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Tobie, thank you for your kind review, it is very important to us. Regards Gideon and Jorina

Tranquil Shores
Charmaine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

My mom and I slept over at Tranquil Shores on our way to Cape Town.

The guest house is well situated with easy access to the N2. Everything is very neat and tidy. From the garden, to the rooms, to the public areas, everything is very tastefully decorated and comfortable. The hosts go out of their way to make you feel welcome and at home. This is an excellent guest house and I would recommend it to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Charmaine. Thank you for your kind review, it is highly valued. Regards Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Gwen R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing stay.

Warm welcome, friendly helpful hosts. Beautiful room, comfortable bed, excellent shower head. The kitchenette has all that is needed. Highly recommend Tranquil Shores.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Gwen. Thank you for submitting a review, it is very important to us. It was a please hosting you. Regards Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Lilanie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lilanie V
Gesin met klein kinders

Verblyf was lekker, maar kamer baie klein vir gesin van 4.

Die kamer is baie beknop vir 'n gesin van 4. Ons kon nêrens ons tas uitpak nie, die kaste was reeds vol met linne. Met die gevolg dat ons tasse langs ons beddens moes staan, en daar was reeds baie min beweegruimte tussen die beddens. Daar is geen tafel om by te eet nie, met die gevolg ons moes op die beddens sit en eet. Die badkamer is baie klein, nêrens 'n oppervlakte om jou badsakkie of grimeertassie neer te sit nie. Die eenheid se plugs sit agter die beddens, was 'n gesukkel om dit by te kom. Daar is wel 'n ekstra plug by die lessenaar, maar met 4 mense wat gelyk moet klaarmaak was dit nogal 'n gesukkel. Die kamer is bietjie overcrowded met kussings wat mens nie weet wat om mee te maak as jy dit van die beddens afhaal nie. Daar is wel 'n ekstra bank waarop ons alles moes pak, met die gevolg dat daar geen sitplek is nie. Buite skyn baie skerp ligte in die kamer in, met die gevolg dat ons kamer die hele tyd verlig was en ons dus gesukkel het om te slaap. Parkering was veilig en ons kon die eenheid maklik vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Lilanie.
Ek is jammer om te hoor dat julle die kamer beknop gevind het. Ek neem deeglik kennis van die areas wat jy uitgewys het.
Groete,
Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Willie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, hulpvaardig en baie aangename eienaars.

Het dit baie geniet en eienaars was baie aangename mense met wie ons lekker gesels het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Willie. Dit was vir ons baie lekker om julle as ons gaste te huisves. Dankie vir die resensie wat jy ingedien het. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Yolande S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met vriende

Onbeskryflik.

Huis weg van huis. Die eienaars is dierbaar en so liefdevol. Het ons bitter tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Yolande.
Jou resensie word met groot dankbaarheid ontvang.
Groete
Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met alles wat nodig is.

Die plekkie is pragtig met 'n mooi uitsig. Dis sentraal geleë naby die see en restaurante. Daar is geen las van beurtkrag nie aangesien daar sonpanele is wat beslis 'n groot pluspunt is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Johan. Baie dankie vir jou resensie. Ja, daar is een probleem wat ons nie meer het nie en dit is beurtkrag, iets wat ons baie dankbaar voor is. Dit was vir ons baie lekker om julle te huisves. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Chrisna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf en gasvrye ontvangs.

Baie sentraal en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more Chrisna. Baie dankie dat jy die tyd eenkant gesit het om 'n resensie in te dien. Dit beteken baie vir ons. Mooi dag vir jou. Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Tania R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

'n Vakansie waar jy sielsrus vind.

Ontvang met ope arms. Vriendelik. Mooi uitsig. Maklik bereikbaar. Skoon en netjies. Al het ons gesê hulle hoef nie elke dag van die 14 dae wat ons bespreek het skoon te maak nie, het hulle tog elke dag skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more Tania. Baie dankie vir julle kuier. Hoop die res van die toer is/was ‘n groot sukses. Groete Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Annemarie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon en veilig.

Dankie vir die vriendelikheid waarmee ons verwelkom was. Die uitsig vanaf die balkon was besonders. Ons sal definitief weer hier bly as ons in Wildernes is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Annemarie. Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Cameron M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron M
Gesin met klein kinders

Peacefull stay.

Great place to stay close to the beach and super quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Cameron. Thank you for your review. Have a great day. Regards Gideon and Jorina

Tranquil Shores
Lizette J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek, my man en seun was so pragtig ontvang deur die eienaarvrou van Tranquil Shores. Haar gasvryheid, glimlag en mooi persoonlikheid het ons dadelik laat welkom voel.

Sy is 'n ware gasvrou met 'n mooi hart. Sy het my die boonste gedeelte van hul huis gaan wys en ons gesê ons moet asb. gebruikmaak van hul balkon met die mooi see-uitsig en hul braaikamer. Tranquil Shores is 'n asemrowende, pragtige selfsorgplek, met die mooiste see-uitsig. Die plek is baie netjies en skoon. Ek sal definitief Tranquil Shores aanbeveel vir my familie en vriende. Dis 'n amazing plek om te oornag, of vir 'n week of 2 daar te bly. Julle gaan ons as familie definitief weer in Desembermaand sien inboek by Tranquil Shores. Die plek het deel van my hart kom word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Lizette. Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoer. Ons ag die resensies as baie belangrik om ons diens te verbeter. Julle sal altyd welkom wees by Tranquil Shores, Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Danie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike diens met aanvaarbare pryse.

Goeie diens met vriendelike hulp en ontvangs met aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Danie. Baie dankie vir jou resensie. Ons probeer ons bes en dit is lekker om te hoor dat gaste dit raaksien. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Claricka S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claricka S
Gesin met klein kinders

Dit was baie goed met rustige familie-atmosfeer.

Die oom en tannie was baie vriendelik en gasvry, ons het sommer onmiddellik tuis gevoel. Die familie-atmosfeer sal enige familie laat welkom voel. Hul het solar, so daar was nie load shedding, dit was voorwaar 'n pluspunt. Ek beveel hul sterk aan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Claricka, baie dankie vir jou terugvoer en dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het. Groete Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Elzabe D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis geskik vir een nag.

Hoewel hulle stil in die agtergrond is, is mens tog in die eienaars se spasie. Ek hou gewoon van meer privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Elzabe. Baie dankie vir jou resensie, dit is belangrik vir ons. Groete Gideon

Tranquil Shores
Rudolph K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph K

Lekker rustige verblyf.

Daar is sonpanele, so dit was lekker om nie met loadshedding te sukkel nie. Die mense is baie vriendelik en die uitsig van die gesamentlike balkon is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Rudolph, baie dankie vir jou resensie en dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het. Groete Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Jan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay.

Quiet neighbourhood. Very friendly hosts, rooms are too small for self-catering, OK for bed and breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Jan, thank you for your review, it is important to us. Our budget rooms are smaller and therefore cheaper. Regards. Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Ronel D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Ons het net een aand oornag. Ons was hartlik ontvang en het 'n goeie nagrus ingekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Ronel. Hoop om jou weer te sien. Groete Jorina en Gideon

Tranquil Shores
Annanda G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag geslaap en dit was baie lekker by Tranquil Shores. Die oom en tannie was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal graag weer en langer wil bly by Tranquil Shores.

Die ligging is ideaal, stil en baie mooi. Ons het die stap af strand toe ook baie geniet en die see-uitsig is die mooiste wat ons nog beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Annanda, jou resensie word baie waardeer. Groete. Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Angelique V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf, veilig en sentraal in Wildernis omgewing.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf van 2 nagte, Jorina en Gideon. Seënwense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Angelique, seën vir julle ook. Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Rick E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Rick, thank you for your review submitted. It is very valuable to us. Regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Lizette E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker.

Voel soos my huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Lizette, baie bly julle het lekker gekuier. Groete. Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Malinda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, alles perfek.

Hier het ons fantasiese tyd beleef met ons inwoning. Dis rustig, veilig, mooi sonsopkoms, sonsondergange, met die prag see-uitsig oor die asemrowende oseaan. Naby als wat nodig is geleë. Ons kon baie stap en het prag natuurskoon terdeë geniet. Hier is nog veilige, skoon, ongerepte strande. Die gasvryheid was uit die boonste rakke, mense met omgee harte. Dankie ons maak weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Malinda. Julle sal altyd welkom wees by ons. Groete. Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Sarie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie J
Saam met vriende

Wat 'n pragtige plek. Gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Diens is uit die boonste rakke. Ek sal die plek aanbeveel. Enige iemand sal hier lekker kuier en bly. Kamers is pragtig met 'n pragtige uitsig. Dit wat jy sien op Lekkeslaap is wat jy kry. Dankie aan Tranquil Shores! Ons gaan julle vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeienaand Sarie, baie dankie vir jou resensie. Ons het julle baie geniet. Groete. Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Raquel A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raquel A
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig.

Pragtige uitsig, netjies, rustig. Ons het die rustigheid geniet. Ons sal beslis weer in boek by Tranquil Shores.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more Raquel. Baie dankie vir jou resensie. Baie bly julle het dit geniet. Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Rian E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, stil en veilige omgewing, lekker gerus.

Ons het ons tydjie daar geniet, naby aan die hoofroete geleë en sentraal tot ons behoeftes, kan hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Rian. Baie dankie dat julle by ons gekuier het en ook vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Marije V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marije V
Gesin met klein kinders

Lekker kamer op 'n mooi lokasie, net gebruik om te slaap.

Geen ontbyt ingesluit maar baie lekker eetplekke beskikbaar naby.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more Marije. Dit was vir ons 'n genot om julle as gaste te kon hê. Dankie vir die resensie. Groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Barend N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus en gasvry.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Barend. Baie dankie vir jou resensie, dit is baie belangrik vir ons. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Lauhan A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauhan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Goeie ligging, baie netjies en waarde vir jou geld. Sal dit aanbeveel vir enige person of persone in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Lauhan, thank you for your review, glad that you enjoyed the stay. Regards, Gideon and Jorina

Tranquil Shores
Hendry B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

As jy 'n skoon netjies plek met 'n see-uitsig vanaf die balkon soek, dan is dit die plek. Gasheer en -dame baie vriendelik en behupsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Hendry, thank you for your review. It was a pleasure to have you as our guests. Regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Elize L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Die verblyf was fantasties. Die mense is baie vriendelik en gasvry.

Dit is baie skoon en gemaklik en net perfek. Alles was net 1ste klas. Baie dankie. Sal definitief weer hulle besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Goeie more Leon. Baie dankie vir jou terugvoer, dit word waardevol geag. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Yolande O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O
Saam met vriende

Fantasties, puik, heerlik, mooi en alles wat lekker is!

Ons was net 'n klomp vrouens en ons het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Die kamers en geriewe is netjies en skoon en alles is daar wat jy nodig het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak. Baie dankie Gideon en Jorina, ons kuiertjie was heerlik en ons sal vir seker julle plek aanbeveel en hopelik gou weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Yolande. Baie dankie vir die resensie wat jy ingedien het, dit is baie belangrik vir ons. Groete Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Sonja B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable, safe and peaceful.

Friendly hosts, good price, comfortable room and bathroom and little extra gestures like chips and chocolate makes this guesthouse highly recommendable. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Good morning Sonja, thank you for the kind review submitted. Have a splendid day. Regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Matthew W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew W
Saam met vriende

Fantastic, but very short.

Not more to say really. We were in and out. Gideon and his wife were friendly, the facilities were fantastic, so all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Matthew,
Thank you for your review, it is very important to us.
Kind regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Eric H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gerief en rustigheid het my verwagtinge oorskry.

Die manier van verwelkoming laat jou onmiddelik tuis voel. Die gerief en die netheid is uit die boonste rakke. Baie meer as wat jy van jou gemiddelde B&B verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Afternoon Eric. Thank you for your review, it is highly valued. Kindest regards Gideon and Jorina

Tranquil Shores
Lynda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda V
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Welkom gevoel, eienaars gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Lynda. Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om julle hier by ons te kon hê. Groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Christo N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uit die boonste rakke.

Dit was 'n besonderse tydjie. Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom deur die gasheer en sy vrou. Die kamer was so netjies gereed gemaak en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons is met gasvryheid oorval. Die laaste oggend se ontbyt op die balkon met die uitkyk oor die oseaan is onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Christo. Dit was vir ons werklik aangenaam om julle as ons gaste te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Estelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met vriende

Excellent!

It was a fantastic stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Groete van 'n mistige Wildernis, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Alwyn E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met die eerste oogopslag val dit jou op hoe gemaklik die kamer ingerig is. Die kamer was baie mooi netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly en daardie deel van ons vakansie baie geniet. Gideon en Jorina is twee baie aangename mense wat jou baie tuis laat voel. Baie dankie ook vir al die koffies en kuiers wat ons saam geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Geagte Alwyn,
Baie dankie vir julle kuier, ons het dit baie geniet. Dankie ook vir die resensie, dit is baie belangrik vir ons.
Groete,
Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Gc D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies en skoon. Vriendelik en gasvry!

Sal Tranquil Shores beslis aanbeveel. Ons is gasvry en vriendelik ontvang sonder om opdringerig te wees. Ligging is puik. Omvangryke inligting beskikbaar oor restaurante en aktiwiteite in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Geagte GC
Baie dankie vir jou resensie, dit is baie belangrike inligting vir ons. Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Groete, Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Aidan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidan C
Gesin met klein kinders

Very comfortable and super accommodating hosts.

Gideon and his wife were very friendly and accommodating, also providing us with top tips and recommendations relating to the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik en super tegemoetkomende gashere.

Gideon en sy vrou was baie vriendelik en tegemoetkomend, en ons ook die beste wenke en aanbevelings oor die omgewing gegee.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Aidan,

Tthank you for staying with Tranquil Shores, it was a pleasure hosting you. Looking forward to see you again.

Kindest regards, Gideon and Jorina.

Tranquil Shores
Ezette R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

'n Gastehuis wat aandag aan detail gee soos beskuit, vars melk in yskas, vogroom, vars vrugte en skyfies verdien spesiale vermelding. Ontbytporsie lekker vullend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Geagte Ezette, dit was vir ons ‘n genot om julle as ons gaste te kon hê.
Julle sal altyd welkom wees by Tranquil Shores.
Gideon en Jorina

Tranquil Shores
Norma S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma S
Saam met vriende

Wonderful accommodation.

Beautiful accommodation. Probably the nicest people you could meet. Friendly, kind with attention to every detail to make you stay as pleasant as possible. Comfortable and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Norma. It is always a pleasure to receive a review like yours, it encourages us to do even better. Have a glorious 2020, Gideon and Jorina

Tranquil Shores
Micyla J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micyla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing gewees. Ons het baie lekker gebly.

Hulle verwelkom mens met ope arms en is altyd bereid om te help waar hulle kan. Baie lekker plekkie om by te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Micyla, baie dankie vir julle verblyf, ons het julle baie geniet. Groete Gideon

Tranquil Shores
Ignus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en goeie diens op sy beste!

Die gasheer en gasvrou van Tranquil Shores het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Tranquil Shores prioritiseer gemak en gerieflikheid en die kamers is so goed ingerig dat mens sommer lank daar kan bly. Soos voorheen genoem, is die wenresep definitief die diens en goedheid van die eienaars. Ons sal nie enige ander plek in Wilderness wil bly nie! Oom Gideon en tannie Jorina, vreeslik dankie! Ons kom gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Ignus en Carla. Ons probeer ons beste om ons gaste se verblyf spesiaal te maak. Hoop die eksamen was ‘n sukses.

Tranquil Shores
Riana D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir ons goed geleë.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en -vrou. Lieflike uitsig op see vanaf gesamentlike woonkamer en balkon. Baie netjiese en gerieflike kamer en badkamergeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Riana, baie dankie vir jou resensie, dit is vir ons baie waardevol. Dankie ook vir julle besoek. Groete Gideon.

Tranquil Shores
René N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René N
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam, veral die eit dat ons drie kamers kon huur.

Die uitsig en kamers is baie mooi. Net te naby aan N2 en bietjie steurend. Bietjie ver uit Wildernis, dus moet mens strand toe ry. Gasheer en -vrou baie hulpvaardig. Hulle sal dalk in winter iets soos elektriese komberse moet verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Geagte René.

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te voltooi, jou terugvoer is baie belangrik vir ons. Dankie dat jy en jou groep Tranquil Shores besoek het, ons het julle teenwoordigheid baie geniet. Net die beste vir julle.

Groete
Gideon en Jorina.

Tranquil Shores
Lizette K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye mense met harte van goud.

Verblyf was presies wat ons verwag het en meer. Mense mense en oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Hallo Lizette, baie dankie vir jou resensie, dit is vir ons baie waardevol. Dankie ook vir julle besoek. Groete Gideon.

Tranquil Shores
Sam R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam R
Gesin met klein kinders

Greatest experience.

Beautiful house, very clean and the host is wow and always friendly and helpful. Wil definitely make this my holiday destination. Good work. Keep it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Shores se terugvoer

Dear Sam,

It was an absolute joy to have you, your family and friends here at Tranquil Shores.

You were the best guests and we are looking forward to seeing you again.

Have a blessed day.

Kind regards
Gideon and Jorina

Tranquil Shores
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj0rn9pt6T6ln3KmiSRjHoCa5xs5MZn6CC3q3Wt5km7XGrfzU33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 64 5 1 5 844 8ste Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.001424670446 22.635586413891
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem