LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility | LekkeSlaap
+43

Tranquility

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Tranquility
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mignon B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was goed ontvang. Sal beslis weer daar bly. Plek was netjies en skoon.

Dit is 'n 10/10 vir my.

Johan S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reception good and a very nice room.

Will surely stay there again.

Allistine D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistine D
Gesin met klein kinders

Awesome

We felt welcomed the moment we stepped foot there. We brought our kids with it was unplanned and I totally forgot to let tranquility know. But they were so kind to let them stay without paying extra and gave extra clean linen. Thank you so much. We will definitely recommend tranquility to our friends and family.

Charlton S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie, baie lekker tyd gewees.

Tranquility bied netjiese, privaat verblyf. Veilige parkeer plek was 'n hoogtepunt. Die eienaar was ongelooflik nice. Sal beslis aanbeveel.

Tokkie R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en veilig en pragtig ingerig.

Jammer ons tyd was beperk, maar sal graag weer daar wil oorslaap. Henk was absoluut so behulpsaam en uiters professioneel. Ons beveel graag Tranquility aan.

Susan E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met vriende

Stil, netjies en sentraal.

Skoon netjies en sentraal geleë. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Carin D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Gesin met tieners

Pragtige kamer met als wat jy kan nodig hê. Baie sentraal. Gemaklik gebly.

Sal weer hier gaan bly!

Hayley M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Travelled for a MTB race at Bloemendal Wine Estate

Very happy, accommodation suited our needs perfectly. Very quiet and tranquil as the name suggests. Great location, close to the airport, close to the venue and was not far from the beach. Very comfortable beds. No complaints whatsoever. Will book again should the opportunity arise. Thank you.

Priscilla M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time at Tranquility. So realizing this, I will come back again. Thanks to the owner who is so helpful.

What a breathtaking stay at Tranquility. It was easy to find it. I will come back again. Will also recommend it to family and friends.

Jacklyn H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacklyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en liefdevol, ons het welkom gevoel.

Dit was 'n rustige area en die rustigheid het ons gepas. Ek sal beslis weer terug wil kom. Baie dankie.

Petro H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë.

Die mense van Tranquility is baie behulpsaam.

Geraldine K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was so nice en stil.

Allistine D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wondeful

The host was awesome. Made us feel welcome from the moment we arrived. Quiet and comfortable. Will definitely go back again.

Nicole F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was great and comfortable.

I would recommend this guest house.

Sanet B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Gesin met tieners

Baie oulike, praktiese plek met alles wat mens nodig het.

Die koffie, suiker en melk was ’n bonus.

Sue E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is perfek.Die vertrekke is lekker ruim en baie netjies.

Tranquility is beslis waarde vir jou geld en dit is sakpas. Ons sal beslis weer daar wil oornag.

Pieter H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede jaar wat ek en my vrou by Tranquility bly en ons sal weer soontoe gaan.

Sien sterre.

Barry P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P
Gesin met tieners

Stil en rustig, met ’n uitsig op Tafelberg.

Henz is baie behulpsaam en gaan uit sy pad om jou tevrede te stel. Sal enige tyd weer aan sy deur klop.

Eros M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eros M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was magnificent.

I really enjoy the stay it was a one in a lifetime experience that I would love to experience again.

Shavonne B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing private peaceful totally accomodating

Awesome getaway place

Rinda B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies, baie sentraal, rustige omgewing.

Akkommodasie loopafstand van inkopiesentrums ens tog in 'n rustige omgewing geleë.

Nathan C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, will be back again.

Everything was neat and tidy, good value for money. Was just unsure if there was WiFi available.

Tomasz S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomasz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay close to most Tygerberg attractions.

Tranquility is located in nice, quite, residential area of Cape Town (Avondale). In walking distance from small mall and few groceries shops, ca. 10 km from the international airport. The rooms are comfortable and suitable for 1-2 persons. Equipped in basics items (stove, cupboards, microwave, bed, table and some chairs, bathroom towels) to make the stay pleasant. Even a longer stay. Each room has it's own small bathroom. The rooms are cleaned once week (if you stay longer) or after guests departure. The price per night is average for the area and adequate to the service provided. If necessary you can always contact the owner.

Annalie R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie dankie, ons is verwelkom deur ons gasheer. Woonstel was netjies en skoon, rustige area, ons het lekker gerus. Woonstel is sentraal geleë. Sal dit weer vir toekomstige verblyf gebruik.

Janine C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Besigheidsreis

Ek is hartlik ontvang met 'n skoon en netjiese kamer. Baie sentraal geleë.

Ek was vir werkopleiding Kaap toe. Die kamer was baie gerieflik. Dit is heeltemal voldoende as mens vir 'n sakereis gaan. Dit sal selfs lekker wees as 'n mens as gesin sou inboek. Daar is vol DStv en WiFi. Dit is sentraal geleë en die kamer het 'n pragtige uitsig.

Reinette N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie billik geprys.

Die prys is baie billik en die eenheid was baie netjies. Ek hou ook van al die deure en vensters want jy kon die plekkie vinnig afkoel. Die ontvangs was ook hartlik en Henz kommunikeer baie goed.

Llewellyn L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deeglik geniet. Kort distansies na enige van die omliggende winkel sentrums ens.

Waarde vir geld, net die kombuis kraan moet herstel of vervang word.

Ina C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina C
Gesin met klein kinders

Kamer baie netjies, kar veilig. Kamer ongelukkig erg na rook geruik.

Toe ons inklok was kamer se beddens vars oorgetrek en baie netjies skoon. Kamer het erg na sigaretrook geruik wat sleg was vir ons. Waaier nie baie effektief nie. Res was perfek.

Sanet D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Gesin met tieners

Dit was wonderlik.

Ons plekkie was skoon, netjies en baie gerieflik.

Pieter H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en die moeite werd. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal sal graag weer daar wil kom bly met ons volgende vakansie.

Delene G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Delene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

No door to the bathroom.

The room had not been cleaned adequately before occupancy.

Kathira A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kathira A
Gesin met klein kinders

Nice place, just needs some upgrading.

Finishing touches needed with the place overall.

Johwin D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johwin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf voorsien in al jou behoeftes.

Dit is veilig en rustig, skoon en netjies. Asemrowende uitsig oor die stad, met klein balkon op die kant. Sal dit meer waardeer het as daar 'n buitebraaiplek was, geniet dit om 'n vuurtjie aan te steek.

Louise Y - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Y

Fantastiese waarde vir geld.

Sal enige tyd weer plek by hulle bespreek. Omgewing was rustig, gevoel asof ek op vakansie was.

Anne Marie R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, netjies, rustig en veilig. Motor veilig agter hekke.

Gasheer het vir ons gewag. Ons het baie laat gearriveer. Was vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer daar tuisgaan. Twaalf minute se ry vanaf die lughawe.

Monica S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met vriende

Bekostigbaar.

Die verblyf was vir ons bekostigbaar en ons het lekker gebly. Ons gasheer was baie vriendelik al het ons hom eenuur die nag wakker gemaak omdat ons trein eers 24:00 in die Kaap aangekom het.

Ashley V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very nice and peaceful.

Just the shower water that takes long to heat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was baie nice en rustig gewees.

Net die stortwater wat lank vat om warm te word.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Shanice M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe and quiet. Nice place to go to if you just want to be in your own space.

Very quiet, I was just disappointed when I came there and the gate was locked, we were shouting but no one opened, my partner had to jump over the gate and one of the residents opened for us, other than that I have no problem with the place, it was a very nice weekend.

Juanmare Z - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanmare Z
Gesin met tieners

Was baie aangenaam!

Ons was baie gelukkig by Tranquility, dis waarde vir jou geld.

Johan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en veilig.

Henz het ons baie vriendelik ontvang, ons het dadelik tuis gevoel en baie lekker gebly. Gastekamer netjies en skoon met al die nodige geriewe. Ons was heerlik uitgerus in die oggende, sal dit beslis aanbeveel.

Eliza A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliza A
Saam met vriende

Baie gerieflike, netjiese plekkie.

Baie rustige omgewing en die plekkie is oulik toegerus met stoof, mikrogolf, ketel, ens. Die eienaar het ons sommer gemaklik laat voel met sy vriendelikheid. Ek sal enige tyd weer terugkeer.

Hannelie K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Besigheidsreis

Baie bekostigbaar.

Die verblyf is baie goed ingerig netjies en regtig 'n rustige area om te bly. Ontvangs van die eienaar baie vriendelik en goed ontvang. Baie dankie weereens.

Nkanyiso D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkanyiso D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Great, special place with awesome views. Definitely going back for a 2-night stay.

Freddie W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie W
Saam met vriende

Was fantasties, ontvangs was goed, baie veilig.

Verblyf was perfek, sal enige persoon aanbeveel.

Peet P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and clean.

For the purpose of my one night stay, the place suits my needs.

Pamela M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

I enjoyed my stay at Tranquility.

I enjoyed my stay but I would suggest that they hire housekeeping team.

Annelisa G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice experience.

Very clean and just needs work with the shower.

Nicolene B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene B

Jy kry waarvoor jy betaal.

Plek nie geskik vir meer as 2 volwassenes. Ongelukkig het dit nie gevoel of ons verwag was nie. Plek het ook nie skoon voorgekom nie. Seep in die badkamer om hande te kan was is nodig. Anders, het ons n goeie nagrus gekry. Die omgewing was rustig en uitsig oor Tafelberg en stadsliggies baie mooi.

Bernette B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nou nog nie glo vir R350 het ons meer gekry as wat ons verwag het.

Baie dankie Henz vir die naweek jou plek is goed geleë en die dekor is maak jou sommer lekker tuis. Ons was al by verskillende budget woonstelle en hierdie een is die beste. Dit is lekker sentraal geleë. Dankie dat die gasheer ook tegemoetkomend was met die vroeër inkloktyd.

Hetty S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hetty S
Gesin met klein kinders

Slegte ervaring.

Ons maak al sedert die ontstaan van die webtuiste gereeld gebruik van jul dienste, met groot sukses en tevredenheid! Hierdie was die eerste keer dat ons teleurgestel is in verblyf deur jul aangebied. Ons voel baie sterk dat Tranquility nie aan die webtuiste se goeie standaard voldoen nie! Dit hoort nie op jul lys te wees nie! Eerstens het ek Tranquility onder Plattekloof gevind, en dit is beslis nie daar geleë nie. Ontvangs by aankoms was glad nie verwelkomend nie en parkeerplek te klein vir ons motor. Ons moes medegas soek om sy motor te skuif, sodat ons albei in en uit ons motors kon kom. Ons kamer was glad nie op standaard nie. Die stort se water was yskoud toe ons wou stort en daar was geen warmwaterkrane in wasbak van badkamer en ook nie kombuis nie - moet ketel kook vir skeerwater en skottelgoed. Die handdoekreling was afgebreek en het op die vloer gelê, daar was geen toiletpapierhouer nie (en toiletpapier se kartonrolletjie het uitgeval - dus van swak gehalte) en as stort se kraan oopdraai staan jy met hom in jou hand! Die bed se duvette was baie swak - binnekant skuif heeltyd na een kant, met gevolg een person lê met dun lappie en ander person met opgebondelde stopsel op hom. Die elektrisiteitaansluiting is gevaarlike bondel drade. Die deur sluit nie goed af nie, met die gevolg dat buurgaste se braaivleisrook by ons kamer ingekom het, saam met 'n koue trek. Die lappe en skoonmaakmiddels het rondgestaan, dus was daar wel 'n poging om skoon te maak, alhoewel ek al die breekware, eetgery en bekers eers gewas het voor gebruik, aangesien dit maar twyfelagtig gelyk het. Sonder twyfel die swakste verblyf wat ons al ooit ervaar het.

Desere B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B
Gesin met tieners

Heerlike Kaapse vriendelikheid in gerieflike akkommodasie.

My seun het 2 stoei-kompetisies gehad. Ons was baie naby aan die Velodrome geleë, en het absoluut heerlik gebly. Ek sal die gastehuis vir enige een aanbeveel.

Elizma L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L
Gesin met tieners

Gasvryheid.

Die ontvangs van ons was nie blywend nie. Die slaapplek was nie gemaklik nie. Sal dit nie aan beveel nie.

Ursula L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L
Saam met vriende

Verblyf was baie lekker.

Definitief waarde vir jou geld.

Rishaad A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rishaad A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location and safety.

We really enjoyed our stay at tranquillity. Value for money. Very welcoming. The best part about the place is the location. It's super safe and close to almost everything. Excellent!

Kruschev Tiyo S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruschev Tiyo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Looking forward to the next stay!

Clean facility, safe neighbourhood and facility, good customer service and it feels like home away from home. I loved it.

Esther K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I enjoyed our stay.

We had our own space, we got the peace we needed. The place was neat. We will go there again.

Johlette S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie stil en veilige area.

Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly en naby aan die plekke waar ons moes wees. Dis baie veilig en rustig en ons het lekker gerus.

Anzelle S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle S
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit is waarde vir geld! Dis maklik om die plek te kry en dis 'n regte juweel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent!

This is value for money! The place is easily found, and a real gem.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anthony V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V
Enkelreisiger

Was baie rustig en lekker.

Absoluut die moeite werd vir jou geld.

Hazel G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Enkelreisiger

Die gastehuis was wonderlik en rustig.

Uitstekende diens en baie veilig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Guesthouse was awesome and peaceful.

Excellent service, safe and secured.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Selleng N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Selleng N
Gesin met tieners

It is a very affordable self-catering place.

They have tea and cookies in the room.

Riana M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies en goeie kliëntediens ontvang.

Daar was bietjie van 'n misverstand met 'n dubbele bespreking, maar dit is vinnig en doeltreffend opgelos. Die plek is lekker sentraal geleë en veilig. Dit is waarde vir geld verblyf en ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Lizelle M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Gesin met tieners

Netjies en veilig en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Geskikte plekkie as jy naby Kaapstad lughawe moet wees. Ek sal definitief weer van Tranquility gebruik maak.

Mietha J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mietha J

Veilige, rustige plekkie.

Die plekkie is mooi maar die yskas is te klein vir 4 mense. Die beddegoed was nooit geruil vir 4 nagte nie. Nie eens skoon handdoeke gegee nie. Geen air-con terwyl dit so warm was, die dakwaaiers het glad nie gewerk nie. Die plek self is bietjie klein vir 4 mense.

Chadwill J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwill J
Saam met vriende

Baie lekker en rustige omgewing om in the bly en baie veilig ook.

Ons het baie lekker gebly in Tranquility. Sal enige tyd weer teruggaan om daar te bly. Ek het geen klagtes nie.

Sterna B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sterna B
Saam met vriende

Ek het die verblyf geniet.

Die inrit na parkering bietjie hoog en skuins. Voordeur sluit moeilik.

Charles H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H

Aangenaam.

Maklik om te bereik en nie ver van instansie waar ons moes wees nie.

Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leerdamstraat 33, Avondale, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171ab9a273cda73f33fec935daca90b3752ae1a19f9c220858560248646f0297350c825d4224ff49cabacb21e4dfa9bfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 67 5 1 5 33 Leerdam Street Avondale 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.892889702491 18.599792499349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!