Tranquility

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquility bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-dupleks wat smaakvol versier is. Die woonstel is in 'n kompleks in die hartjie van Plettenbergbaai en het 'n sentrale ligging naby winkels, kroeë, restaurante en die strand. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitarea het 'n TV. Die sitarea lei na 'n balkon met stoepmeubels.

Die woonstel het sekere DStv-kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit voetslaan in die Robberg Natuurreservaat, Monkeyland en Birds of Eden, perdry, Radical Raptors, Jukani Wildplaas, Tuinroete Wolfreservaat en Plettenbergbaai Wildreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Tranquility sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquility gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false