Postmasburg Akkommodasie by Tranquility B&B | LekkeSlaap
+15

Tranquility B&B

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Tranquility B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jakkie C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dis 'n netjiese plek en gasvrou het moeite gedoen met heerlike ontbyt eetgoedjies. Sal beslis weer daar oornag.

Betsie M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie M
Besigheidsreis

Baie oulike gastehuis!

Ons gaan gereeld Postmasburg toe vir werk en was aangenaam verras om uiteindelik 'n baie oulike, netjiese plekkie vir goeie waarde vir geld te kry! Ek beveel dit beslis aan en sal weer by Tranquillity oornag!

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stals Straat, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MGRiZjZjLTEyZDYtNGM4ZS04ZGJmLTlkZjZhY2QzMDE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Stals Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.334476447986 23.066438287497
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za