7 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tranquility Beach House bied 180 grade see-uitsigte en is 'n selfsorgvakansiehuis wat perfek is vir gesinne en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek aan tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het, en die derde het 1 enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en toilet, en 'n aparte toilet is beskikbaar vir ekstra gerief. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, koffiemasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die aangrensende sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV, met toegang tot gratis WiFi vir ekstra gemak.
Die eiendom sluit ook 'n aparte kothuis in, pragtig gemeubileer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en toilet, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Gaste kan die asemrowende uitsigte op die onderdakstoep met 'n braai-area en oorgenoeg sitplek geniet, wat almal uitkyk oor die sprankelende swembad, wat die perfekte omgewing skep vir blywende herinneringe. Veilige parkeerplek word voorsien, en vir diegene wat graag wil verken, is Nkomba-strand net 2,1 km weg, terwyl Selborne Gholfklub 3,5 km vanaf die eiendom is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nigel & Trish Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 24 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tranquility Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang