Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity Heights

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Tranquillity Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Quintus K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintus K

Mooiste ligging.

Tranquility is op 'n pragtige plek geleë met mooi uitsigte na Pringle- en Bettiesbaai en met die mooiste natuurskoon rondom die huis. Die wandelpaaie is pragtig en bied ook maklike toegang tot Pringlebaai. Huis gemaklik en netjies met mooi uitsigte. Die badkamers is veral mooi. Die pad na die huis is ongelukkig nie gepas vir 'n gewone sedanmotor, en die pad maak ook dat mens nie regtig met gemak met 'n gewone motor rondbeweeg en daarom gemaklik moet wees met net by die huis bly. Dit het nie ons vakansie gepas maar sal wel werk vir mense wat 'n baie private wegbreek soek en gemaklik is met net rondstap, of 'n 4x4 motor het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie en ek is so bly dat jy die skoonheid en vrede van ons pragtige eiendom kon waardeer. Ek is jammer jy het gesukkel met die pad. Sedert jy gebly het, het ons baie werk daaraan gedoen om dit gemakliker te maak vir gaste, so hopelik sal jy volgende keer dit makliker vind om te navigeer.

Tranquillity Heights
William O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wow-gevoel is oorweldigend.

Lekker, luukse kuierhuis met ongelooflike mooi uitsigte, van al die vertrekke. Die natuur en huis smelt ineen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Ons is so gelukkig dat u ons spesiale plek geniet het in die natuur. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Tot volgende keer.

Tranquillity Heights
Jackie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike, onbeskryflike uitsigte!

Die ligging is alles en die stilte en rustigheid van Tranquility Heights is onvergeetlik en onverbeterlik! Sal dit beslis aanbeveel - dit is 'n doen-jou-siel-goed tipe bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly dat jy die siel en vrede van hierdie wonderlike ruimte kon ervaar en ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Tranquillity Heights
Nick M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick M
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful place to be!

Wake up each morning to the beautiful fynbos scenery and amazing rocks surrounding this unique home. Hiking out your back door. Mountain biking to Pringle Bay for waffles and a swim at Moonlit beach. Look out for owls through the picture windows and hares in the early evening. Very special spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Thank you, I am so pleased you had such a wonderful stay and you got to experience the beauty, of as you say, this very unique and special spot. All the best for 2021, warm regards, Tanya

Tranquillity Heights
Zalta K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zalta K
Saam met vriende

Asemrowende uitsig en ongelooflik mooi.

Tranquility Heights was 'n fantastiese plek om te bly. Ideaal vir vriende wat wil weggaan vir ’n lekker kuier. Mooiste uitsig en lekker kuierplek op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Ons is baie bly dat u van u verblyf geniet het en sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Tranquillity Heights
Annemari K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike 2 dae in hierdie mooie plek. Die uitsig is asemrowend.

Pragtige goed versorgde huis met meer as wat nodig is. Asemrowende uitsig op berge en oor Bettiesbaai. Gaan definitief volgende keer langer hier vertoef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Dankie, ek is so bly dat jy so 'n lekker tyd gehad het. Ons sien uit daarna om jou volgende keer langer te hê.

Tranquillity Heights
Reinhardt H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt H
Saam met vriende

Luukse saligheid in beeldskone natuur.

Ons het heerlik gebly in hierdie wonderlike huis met sy pragtige ligging tussen die fynbos met uitsigte oor die berge, see en Bettiesbaai. Tanya het ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer, en was heeltyd beskikbaar sou daar iets kort. Ons beplan om definitief weer terug te keer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Dankie Reinhardt, ek is so bly dat dit uitgewerk het en dat julle do lekker gekeur het in ons spesiale plek. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Dankie dat julle die huis so netjies gelos het.

Tranquillity Heights
Shaun T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun T
Saam met vriende

'n Merkwaardige huis op 'n ongelooflijke ligging.

Ons was 'n paar vriende wat saam bespreek het vir 'n vriend se verjaarsdag. Huis is baie ruim. Die huis is baie besonders en op 'n baie mooi uitkyk gebou. Kan glad nie fout vind aan enige iets nie, baie modern met alles wat jy kan aan dink wat jy sal nodig hê en nog meer. Slaapkamers het baie mooi uitsigte oor die vlaktes en kyk oor die see en dorpie uit, dit is geleë op 'n groot stuk grond, so niemand naby om jou rus te steur nie en ver van almal indien jy dalk wil lekker kuier en musiek speel. Sal glad nie 'n fout maak indien jy hier gaan bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Hi Shaun,
Baie dankie vir die wonderlike aanbeveling. Ons is so bly dat julle almal so rustig in ons huis gevoel het en dat julle lekker met mekaar gekeur het. Ons hoop om julle almal weer te sien. Baie dankie, Tanya.

Tranquillity Heights
Lizette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit is 'n fantastiese plek, salige rus, en so pragtig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Baie dankie Lizette, ons is bly dat julle dit so geniet het en dat julle voel rustig nou. Hoop om jou weer te sien, Tanya

Tranquillity Heights
Erika S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Gesin met klein kinders

Pragtige eiendom en die ligging was wonderlik en die decor is absolute pragtig!

Dit gaan ons nuwe wegbreekplekkie raak. Tanya - ons het dit baie geniet! Dankie vir die heerlike beskuit en die sjampanje om ons huweliksherdekning te vier! Die kinders het die berge verken en paddavisse gevang in die klein dammetjie. Die decor is pragtig en alles in die eiendom is goed versorg. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Heights se terugvoer

Ek is so bly julle het ons spesiaale plek geniet en die kinders het so lekker verken. Dankie vir die wonderlike resensie, ons is so bly om te hoor ons sal jou weer welkom, hopelik binnekort. Lekker bly, Tanya

Tranquillity Heights
Vanaf
R6 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Clarence-rylaan, Brodie Link Natuurreservaat, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZTcwNTdkLTkzNmItNDIzMy1iZDIxLTkxYWRmODU1NmMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 650 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off Clarence Drive Brodie Link Nature Reserve 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 06:00-23:00 10:00 -34.353180555556 18.848847222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem