LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility on Natures Doorstep | LekkeSlaap
+27

Tranquility on Natures Doorstep

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R765 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tranquility on Natures Doorstep in die Kloofendal-area is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n gesin.

Tranquility on Natures Doorstep bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is en slaapplek vir tot 4 gaste het.

Die Protea-eenheid het 'n dubbelbed, elektriese komberse, 'n spieëltafel, haardroër en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en strykgeriewe. Die aparte sitarea het 'n platskerm-TV met DStv, 'n radio met 'n versameling CD's, 'n lessenaar en onbeperkte WiFi. Die Protea het ook 'n privaat ingang, geslote parkeerarea en 'n privaat braai-area. Daar is ook 'n dagbed vir 'n kind in die leefarea en dis apart van die slaapkamer.

The View is 'n dubbelverdiepingwoonstel met 'n ruim slaaparea met 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel, sitkamer met 2 gemakstoele, 'n koffietafel en 'n instapkas. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die boonste verdieping bied 'n uitsig oor die stad en daar is 'n sitkamer, studeerarea, 'n klein biblioteek, onbeperkte WiFi, 'n slim-TV en 'n oopplan-kombuis met 'n moderne induksiestoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien.

Privaat braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eiendom het 'n elektriese heining, alarmstelsel en sekuriteit.

Tranquillity on Natures Doorstep is naby die Kloofendal Natuurreservaat, Clearwater-winkelsentrum, Flora Life Hospitaal, Wilgeheuwel Hospitaal en verskeie besighede met maklike toegang tot die N1. Die naaste lughawe is Lanseria Internasionale Lughawe wat sowat 30 km ver is en die eiendom is ideaal geleë vir daguitstappies na die Magalies Meander, Wieg van die Mensdom, Leeupark en Hartebeespoortdam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tranquility on Natures Doorstep
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Tranquility on Natures Doorstep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f2b55dd9e2c0a6c320e9f81bfa394e20cb8ebab8db3b98cf98c961a78d2435eafa8c78565c907ae66ee09f740bf65a39b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 50 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.133317 27.888777
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!