LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility on Natures Doorstep | LekkeSlaap
+27

Tranquility on Natures Doorstep

Selfsorg
Die Protea
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Protea-eenheid het 'n dubbelbed, elektriese komberse, 'n spieëltafel, haardroër en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en strykgeriewe. Die aparte sitarea het 'n platskerm-TV met DStv, 'n radio met 'n versameling CD's, 'n lessenaar en onbeperkte WiFi. Die Protea het ook 'n privaat ingang, geslote parkeerarea en 'n privaat braai-area. Daar is ook 'n dagbed vir 'n kind in die leefarea en dis apart van die slaapkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The View
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

The View is 'n dubbelverdiepingwoonstel met 'n ruim slaaparea met 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel, sitkamer met 2 gemakstoele, 'n koffietafel en 'n instapkas. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die boonste verdieping bied 'n uitsig oor die stad en daar is 'n sitkamer, studeerarea, 'n klein biblioteek, onbeperkte WiFi, 'n slim-TV en 'n oopplan-kombuis met 'n moderne induksiestoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n privaat braai-area en die perseel het elektriese heinings en word gemonitor deur 'n sekuriteitsmaatskappy patrolleer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f2b55dd9e2c0a6c320e9f81bfa394e20cb8ebab8db3b98cf98c961a78d2435eafa8c78565c907ae66ee09f740bf65a39b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R808  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 50 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.133317 27.888777
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!