Seaview Akkommodasie by Tranquillity Inn | LekkeSlaap
+16

Tranquillity Inn

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Renenstraat 45, Seaview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en 'n sub-tropiese klimaat.

Die oopplan-eenheid bied verblyf aan 4 gaste en het 'n privaat ingang. Geen ekstra gaste word toegelaat nie. Indien die instansie oplet dat meer as die maksimum gaste oorbly, kan daar 'n ekstra fooi gehef word. Dié eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof en 'n ketel. Die eenheid het 'n TV en toegang tot braaigeriewe. Geen diere van enige aard sal toegelaat word nie.

Daar is Blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oormaat geleenthede om watersport te beoefen.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquillity Inn sluit in:

Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Tranquillity Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Renenstraat 45, Seaview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tranquillity Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Renenstraat 45, Seaview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgDFRSBwf2MsunWLx6gPdvRB1OkNkWlNPMFPy0Yp84ztPOAtgkY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 45 Van Renen Street Seaview, Clarendon Marine 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.012205515741 25.357246918109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za