Seaview Akkommodasie by Tranquillity Inn | LekkeSlaap
+16

Tranquillity Inn

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Tranquillity Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colin L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Het lekker gekuier.

Mooi, skoon en netjiese plek. Sal dit aanbeveel.

Tranquillity Inn's terugvoer

Baie dankie vir jul kuier.Ek hoop om jul gou weer te sien. My moeder het jul net so baie geniet.

Tranquillity Inn
Ria G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon verblyf. Verskriklike aangename mense.

Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Slaapplek ongelooflik netjies en skoon. Stil area waar mens lekker kan rus.

Tranquillity Inn's terugvoer

Julle was 'n plesier om hier te he. Ons hoop om jul beslis weer te sien.

Tranquillity Inn
Marie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, die mense is vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker netjiese plekkie, die badkamer is bietjie beknop maar dit was nie 'n probleem nie. Baie gawe mense en die ligging is uitstekend.

Tranquillity Inn's terugvoer

Dit was heerlik om jul by ons te kon hê.

Tranquillity Inn
Myra W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat mens nodig het as jy rus en vrede soek.

Baie gawe eienaars. Baie behulpsaam en vriendelik. Lekker stilte en veilig. Net wat mens nodig het om weg te breek van die gehaas van die lewe. Geen geraas van verkeer ens. nie.

Tranquillity Inn's terugvoer

Jul was 'n plesier om by ons te hê. Hoop om jul weer te sien.
Groete
Dorrutha

Tranquillity Inn
Buti C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Buti C
Gesin met klein kinders

We felt so at home.

Nice location, accommodation not too far from the city.

Tranquillity Inn's terugvoer

Loved having you here.

Tranquillity Inn
Elaine L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies.

Ons verblyf was heerlik. Die kamer was netjies en luuks. Ons is vriendelik ontvang en was verbaas oor die gasvryheid!

Tranquillity Inn's terugvoer

Was heerlik om jul hier te he, hoop om jul weer te sien.
Groete,
Dorrutha

Tranquillity Inn
Andre N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely and friendly service.

See stars.

Tranquillity Inn's terugvoer

Was lekker om jul by ons te hê.

Tranquillity Inn
Adele V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Gesin met tieners

Safety a large concern. Well priced accommodation.

Lovely and clean accommodation. One large open-plan room stylishly furnished. Only concern was safety. No security at all. No gate, no security gate in front of glass sliding door. Felt a little vulnerable. Friendly establishment.

Tranquillity Inn's terugvoer

Dankie vir u terug voering. Ons bly in n klein gemeenskap, daar ry die hele tyd sekuriteit om di perseel nog nooit n probleem gehad. Sal kyk na dit in die toekoms.

Tranquillity Inn
Deo M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en mooi.

Was baie netjiese plek. Naby winkel geleë. Naby see. Is stil pragtige area. Plekkie toegerus met alle benodighede en netjies.

Tranquillity Inn's terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om jul hier te huisves.

Tranquillity Inn
Michael C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C
Besigheidsreis

Excellent and friendly service.

See stars.

Cecilia H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H

Die gasvrou was baie behulpsaam en besorgd. Sy het opgebly om te wag vir ons aankoms.

Pragtige, rustige buurt. Die mense is baie vriendelik. Dit was veilig. Ons het nie probleme gehad nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The hostess was very helpful and concerned. She stayed up late waiting our arrival.

Lovely quiet suburb. The people very friendly. It seemed safe. We didn't encounter any problems.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tranquillity Inn's terugvoer

Dankie Penny. Jul als mooi skoon gelos en was n plesier om hier te he

Tranquillity Inn
Bianka D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka D
Saam met vriende

Fantasties!

Ons was so warm verwelkom en plekkie is so lekker ingerig. Alles wat jy benodig is daar. Gasvrou en -heer fantasties! Laat mens so tuis en op jou gemak voel. Sal definitief aanbeveel!

Jan D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Besigheidsreis

Netjies, skoon, veilig, teen die see, naby 'n winkel.

Op aankoms was dit alreeds lekker om die eienaars te ontmoet. Baie vriendelike mense. Dit is verskriklik veilig, dit is baie netjies, en mens voel sommer tuis. Naby aan 'n Spar vir inkopies. Lekker vinnige WiFi, en 'n groot TV-skerm met OpenView display. Baie baie tevrede!

Tranquillity Inn's terugvoer

Julle was net n plesier om hier te he.

Tranquillity Inn
Drieka V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasies!

Baie dankie. Ons het lekker gebly. Dankie ook dat ons hond kon saamkom.

Tranquillity Inn's terugvoer

Die hond was baie soet. Dankie vir jul kuier.

Tranquillity Inn
Eben R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Wow, we had a lovely stay at Tranquility Inn. The kitchen was perfectly equipped for us to prepare nice meals like lasagna, pie and pizza. We loved the big TV so we could lay in bed and watch movies all day. The shower is the best as you can control the water flow.

Lucia L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia L
Gesin met tieners

Relaxing time close to the beach.

Enjoy the time at Tranquillity Inn very much. Clean and safe unit.

Dorita D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita D
Gesin met tieners

Pragtige en keurige gemeubileerde kamer met alles wat ons nodig gehad het, vriendelike diens.

Ons het welkom en tuis gevoel in die pragtige en groot kamer, en het die vriendelike mense en kuier terdeë geniet.

Tranquillity Inn's terugvoer

Julle was die beste gaste . Julbterdee geniet. Hoop om jul weer te sien

Tranquillity Inn
Erica V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Besigheidsreis

Dit was fantasties.

Baie beleefde en begaafde mense. Sal definitief weer soontoe gaan.

Tranquillity Inn's terugvoer

Hi skat, was heerlik on jou hier te he. Jy is altyd welkom. Het heerlik gekuier.

Tranquillity Inn
Das S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Das S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Skoon netjies en vriendelike mense.

Fanie A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Die eenheid is lekker groot met meer as genoeg beweegruimte, alhoewel 'n koninggrootte-bed met bedkassies en leeslampies, 'n kombuis met tafeltjie en stoele en 'n sitkamergedeelte met groot TV-skerm gerieflik akkommodeer word. Saam met 'n moderne badkamertjie is daar ruim aan al ons behoeftes voorsien. Die motorafdak aan die eenheid het tydens reënbuie heerlike, rustige slaapmusiek verskaf en saam met 'n vriendelike gasvrou vir 'n heerlike verblyf gesorg.

Tranquillity Inn's terugvoer

Hi daar,
Baie dankie vir die resensie wat jul vir ons gegee het. Jul was 'n plesier om hier te hê.

Tranquillity Inn
Piet V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded all expectations.

A hostess that gives attention to the finest detail. She is concerned about the well-being of her guests. The stay there rank tops and is definitely recommended.

Tranquillity Inn's terugvoer

Bair danki jul dierbare mense, julle was puik gaste. Het jul baie geniet, hoop om jul weer te sien.

Tranquillity Inn
Anessca J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anessca J
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld en die eienaars is ongelooflik, toeganklik en het gereeld ingeloer om te verseker dat jy alles het wat jy nodig het.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great value for money and the owners are amazing, approachable and regularly check in to make you have everything you need.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tranquillity Inn's terugvoer

Baie dankie Anessca. Was 'n plesier gewees om jul hier te he. Die soetste baba ooit. Hoop om jul gou weer te sien.

Tranquillity Inn
Leronica D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leronica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en diens.

Verblyf was absoluut fantasties, baie netjies. Naby aan pragtige strand en winkels. Verder was ons gasvrou die beste, het absoluut uit haar pad gegaan om ons verblyf great te maak vir ons. Sal enige tyd weer gaan.

Tranquillity Inn's terugvoer

Julle was fantasties en ek hoop ek sien jul gereeld.

Tranquillity Inn
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Renenstraat 45, Seaview, Clarendon Marine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgDFRSBwf2MsunWLx6gPdvRB1OkNkWlNPMFPy0Yp84ztPOAtgkY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 45 Van Renen Street Seaview, Clarendon Marine 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.012205515741 25.357246918109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za