LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquillity Spa Lodge | LekkeSlaap
+68

Tranquillity Spa Lodge

B&B
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe neem en rustigheid in die bosveld vind op 'n wildsplaas net 35 km noord van Pretoria af.

Verblyf word aangebied in 5 grasdak-chalets, 3 en suite-enkel-boslodges, en 'n kampplek.

Daar is met 'n kampkombuis beskikbaar op versoek.

Die restaurant op die plaas is ten volle gelisensieerd en bied heerlike à la carte-maaltye, spesiale koffies, en 'n sit-area met DStv op versoek. Gaste kan buite op die dek ontspan en die sonsondergang geniet, terwyl die leeus in die agtergrond brul. Let asb. daarop dat Tranquillity nie 'n selfsrog-eenheid is nie.

Geriewe op die perseel sluit 'n warm en verwelkomende boma (geskik vir groter groepe), en 'n braai-area in. Gaste is welkom om van die grasdak-bosspa se dienste gebruik te maak, of in die Jacuzzi's te ontspan teen ekstra koste. Let asb. dat die instansie dieJacuzzi dreineer en weer vol maak. Die Jacuzzi neem minstens 6 uur vat om te verhit en die prys is vir die eerste uur se gebruik, daarna word daar 'n bykomende bedrag vir elke uur gehef. Daar is ook 2 swembaddens.

Doendinge op die perseel sluit wildkyk, voëlkyk, en wildritte in. Gaste kan ook net ontspan en 'n boek lees, of rus en slaap, terwyl die jakkalse roep in die verte.

Gratis WiFi is in die sitarea beskikbaar. Doen gerus navraag oor ons spesiale aanbiedinge vir Moeders- en Vadersdag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 99 resensies vir Tranquillity Spa Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Plaas Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Tranquillity Spa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDgzODZjLWY1N2QtNGY4YS05ZjViLTk0ZDk5NzU5ZGFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 99 5 1 5 Farm Welgegacht 130 JR Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -25.476691613795 28.468164940145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!