Dinokeng Akkommodasie by Tranquillity Spa Lodge | LekkeSlaap
+68

Tranquillity Spa Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 94 resensies vir Tranquillity Spa Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lyle M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon! Uitstekende diens!

Uitstekende bestuur!

Maryke G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, behulpsame staff, baie skoon en netjiese plek en kos is sowaar heerlik en waarde vir jou geld.

Die staff van tranquility het regtig baie moeite gedoen om ons huweliksherdenking extra speciaal te maak en hulle full body massage is definitief die moeite werd. Dankie Lizzie en span by Tranquility Spa Lodge.

Manie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indien jy hou van die buitelewe is dit die plek om dit te besoek en oornag.

Uitstekend om te besoek en tyd vir jou siel en menswees te herstel.

Norman L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, vriendelike mense.

Bo my verwagting, lekker kos, lekker kuier en natuurlik die wildsrit. Nog nooit was ek uit met 'n gids wat so baie vir ons vertel het nie. Die nabyheid van die diere kan net beskryf word as awesome. Baie dankie aan almal vir 'n baie lekker naweek. Sal weer so maak. Kostes was billik.

Sonja V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Pragtige ligging. Vriendelike diens. Netjies.

Simoné T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gashere was absoluut ongelooflik en gasvry.

Ek sal Tranquility Spa vir absoluut almal aanbeveel! Die gashere was buitengewoon goed en kon in elke behoefte voorsien. Sal beslis teruggaan en vir iemand aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The hosts were absolutely amazing and hospitable.

I would recommend Tranquillity Spa to absolutely everyone! The hosts were beyond amazing and were able to cater to our every need. Would definitely go back and recommend to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johans H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johans H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, vriendelik.

Plekkie was baie mooi. En heerlik gebly. Die dames wat daar werk is vreeslik vriendelik. Kan sien hoe 'n lekker groot groepie ook heerlik daar kan bly. Ontbyt is 09:00 wat goed of sleg kan wees. Dit het ons op 'n Sondagmiddag baie gepas. Die spyskaart is basies, maar die kos is baie lekker. Kan regtig die Tranquillity Pizza aanbeveel. Wees maar net gewaarsku, daar is geen eet kookgerei soos messe, vurke, en borde in die kamers nie. Vat maar jou eie, alhoewel mens kan leen by die restaurant. Die selfoonsein by die groot hek is baie swak en mens kan nogal sukkel om in en uit te kom. Vat maar 'n Vodacom-, Cell C- en MTN-foon saam en kyk watter een werk die dag. Wees maar net gewaarsku, die Jacuzzi word nie skoon gehou nie en hulle het 24 uur-waarskuwing nodig om dit skoon te maak. So bietjie teleurstellend as mens daarna uit gesien het. Die Wildways-hek na Dinokeng Game Reserve is nie ver nie. Ek dink dit sal ook mooi wees van die personeel om 'n mens wat nie die area ken nie, te help met advies en pad aanwysings na Wildways se hek waar jy self kan ry as mens nie instem vir die game drive nie.

Sandy F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy F
Saam met vriende

Low key. Nothing fancy. Relaxing. Comfortable. Peaceful. Happy.

Hospitality was amazing. Owner drove into town to buy me meat to braai. Went on an incredible 3 hour game drive for a meagre R250! Saw loads of animals. Loved our few days. Can't wait to return. Recommend it!

Petro D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, en na aan natuur.

Vriendelike personeel, rustige atmosfeer en netjiese verblyf.

Aileen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aileen M
Saam met vriende

Pragtige omgewing, Lizzy die ontvangsdame is baie vriendelik en het die verblyf fantasties gemaak en sy was baie hulpvaardig.

Ons chalet kort opknapping, ander chalets is wel baie mooi. Die gebruik van borrelbad is te duur.

Lynette V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Enkelreisiger

Baie rustige atmosfeer.

Heerlike en bekostigbare kos by restaurant. Rustig atmosfeer en goeie diens. Lekker swembaddens. Game drives is kwaliteit.

Drienie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow awesome.

Sal graag weer daar inboek. Kos is uit die boonste rakke. Beste ooit. En mensies is baie vriendelik en bedagsaam.

Marietjie N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Rustige omgewing, vriendelike en hulpvaardige staf, baie aangename eienaars. Sal definitief hulle weer besoek!

Gerieflike wooneenheid, gasvrye mense en smaaklike kos.

Nthabeleng K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabeleng K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n lekker, ontspannende plek waar jy heerlik kan rus.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It's a nice, relaxed place to have a peace of mind.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Frans B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, aie lekker en mooi met vriendelike mense.

Ray and Beth, thank you for a very relaxing weekend with Lizzy and staff that is so friendly and there to serve with a smile. 1 Kudu is so private and the game close to the fence while we having a braai. Where in the world can you sit in the bush and see a AN 2 Bi-plane land. Sit at a farm dam with your feet in the water, beer in hand and watch game drink in the watering hole 20 metres from you.

Rudi V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lizzy is puik.

Die lodge is niks fancy nie, maar Lizzy se diens is puik en maak dit die moeite werd.

Girleen B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lizzie het 'n aangename ingesteldheid. Altyd met 'n glimlag en baie behulpsaam.

Net 'n gedagte: ons het vir 'n massering gegaan, wat baie goed was en ons het dit geniet. Dit sou lekker gewees het as rustige musiek in die agtergrond gespeel het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lizzie has a pleasant disposition. Always smiling and very helpful.

Just a thought: We went for a massage which was very good and we enjoyed it. It would have been nice to have had some soothing music playing in the background.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sonia V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Fantastiese ervaring met tonne rustigheid en vriendelikheid.

Ons is vriendelik ontvang en alles was so spesiaal. Die unit was so mooi versier omdat dit ons huweliksherdenking was. Kos is heerlik en almal is baie vriendelik. Soos familie.

Brendan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan P

Basies, maar baie welkom.

Ons het Saterdagmiddag vir die aand ingeklok. Ons is met aankoms deur die eienaar en bestuurder verwelkom en na ons eenheid, Hedgehog, gewys. Alles was netjies en skoon. Ons het ons verblyf geniet en wil eendag terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Basic but very welcome.

We booked in on the Saturday afternoon for the evening. We were welcomed by the owner and manger on arrival and shown to our unit, Hedgehog. Everything was neat and clean. We enjoyed our stay and will like to come back someday.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carmen V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V
Saam met vriende

Fantasies plek.

Dit was so rustig gewees en heel aan die leeus gehoor. Lizzy is so 'n oulike mense maak jou dag om met haar te gesels.

Marietjie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite, relaxing, but far from five star.

A lot of maintenance to be done on premises. Restaurant was actually the highlight. Food and service very good. Layout of chalets not to my liking.

Jan K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Die verblyf was netjies en skoon. Baie vriendelike diens en die kos was fantasties.

Gerith R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerith R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek waar ons al was.

Is soos konings behandel, wat 'n plek en wat 'n uitsig. Die eienaars is baie hulpvaardig, kos is tops en die personeel is baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best place we have ever been.

Treated like kings, what a place and what a view. Owners are super helpful, food tops and staff very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riaan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wat ons in 'n baie lang tyd beleef het - vriendelik, hulpvaardig, awesome, awesome, awesome!

Ons was baie verras deur die diens wat ons by die oord ontvang het. Die personeel was baie vriendelik, behulpsaam en kon nie genoeg hulp aanbied nie. Ray en sy span bedryf 'n goudmyn.

Lourens H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie lekker.

Die plek is baie vreedsaam, soos die naam ook aandui. Ray en sy vrou het regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Dit baie geniet.

Yolandie G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Dis baie rustig. Net wat mens wil hê vir afsluit.

Annatjie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professioneel en gasvry.

Baie vriendelik en hulpvaardig vandat ons Vrydagaand ingeklok het tot Sondagoggend met ons vertrek, dit was amazing.

Lienkie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie V
Saam met vriende

Te vinnig verby!

Ware bos-ervaring. Ray was baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers was netjies en skoon. Het net vergeet van die twee enkelbeddens. Ontbyt was heerlik en genoeg! Sal definitief weer Tranquillity besoek.

Adele K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met vriende

Rustige mooi natuur en uitstekende kliëntediens.

Wonderlike natuurskoon en die geluid van die leeus wat brul het hierdie 'n onvergeetlike vakansie gemaak. En die werkers is so gaaf en behulpsaam. Het 'n wonderlike massering ook gehad. Sal definitief terugkeer.

Rossouw O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en wonderlike mense.

Een van die beste plekke wat ek nog besoek het. Uitstekende en vriendelike diens.

Stefane S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself.

Ons het dit vreeslik geniet, die stilte, die mooiste uitsigte, baie agterstallige slaap ingehaal. Ons het op 'n wildrit gegaan, dis vir my bietjie duur gewees vir die tydperk wat ons op die rit was. Vir die res was dit heerlik, die aande om die vuur en die gebrul van die leeus in die agtergrond is definitief 'n pluspunt gewees.

Tranquillity Spa Lodge's terugvoer

I apologise for the game drive as we outsource it. I did notice that it rather short and queried this with the guide. I have taken this issue up with the owners.

Tranquillity Spa Lodge
Emile C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in Gauteng.

Met aankoms het die eienaar Ray ons verwelkom, en dadelik 'n groter kamer aangebied wat beskikbaar was, sonder enige bybetaling. Die ligging is uitstekend; baie naby aan Pretoria/Johannesburg, en grensende aan die nuwe Groot 5 Dinokeng reservaat. In die aande hoor mens die leeus brul vanaf die buurplaas. Lekker kos en cocktails, en uitstekende diens.

Leatitia N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia N
Gesin met tieners

Awesome place with the best food ever.

Thanks for an awesome time. We loved every minute from the room that's so beautiful to the great swimming pool area and then there is the food. The best I have had in a long time. And the staff is very friendly and helpful all the time. Ray and Beth are wonderful hosts, and there for your every need. Can't wait to visit again.

Rachel Q - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel Q
Gesin met klein kinders

The staff is friendly and the place is beautiful.

Like the peace and quiet.

Pieter D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Ons het dit geniet. Baie aangenaam en alle vriende was gelukkig. Ray en Beth was uitstekende gashere en behulpsaam wanneer dit nodig was.

Kamers is ruim en netjies. Personeel in die restaurant en kroeg baie vriendelik. Ons het 'n fantastiese aand by die boma gehad en gebraai en die diens was uitstekend.

Tshepiso M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing and provided peace of mind.

The place is very peaceful. If you're looking for time to yourself I highly recommend it. Although I feel that the manager can increase activities for kids such as trampoline and slides.

Amanda V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreeknaweek.

Lekker ruim akkommodasie met vriendelike en hulpvaardige personeel en eienaar. Kos by restaurant was baie lekker. Kombuis kan bietjie lawaaierig raak in die aande as mens die naggeluide wil luister. Heerlik om die leeus en jakkalsies in die nag te hoor.

Flip N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Flip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het glad nie aan ons verwagting voldoen nie.

Ons eenheid was nie skoon toe ons daar gekom het nie. Die kamer was baie verwaarloos. Ons kos in die restaurant was ook nie na wense nie. Ek sal regtig nie die plek aanbeveel nie.

Heidi R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid en voortreflike kos.

Van ons eerste stop totdat ons gery het, was die gasvryheid en heerlike etes net een groot bederf. Die verblyf en omgewing komplimenteer mekaar en die cocktails is 'n definitiewe moet. Baie dankie vir Tommie en sy personeel. Ons sal beslis weer teruggaan asook vriende en familie verwys.

Marius O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad.

See stars.

Ingrid J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid J

Heerlike rustig en ontspannend.

Klein juweel op die voorstoep van die stad. Die ontvangs was warm en vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Die kos van die restaurant was heerlik en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie is 'n plek om heen te gaan om net te ontspan en weg te kom van die stad en tegnologie. Die gebrul van leeus en die naggeluide was fantasties; jakkels en hïenas en selfs brulpaddas. Die swembad is geleë waar mens die bokke by die watergat kan sien.

Wpj M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wpj M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dinokeng het bietjie teleur gestel maar die lodge het groot opgemaak daarvoor. Ons het 'n magdom van leeus gesien wat jy nie in Dinokeng sal kry nie. Die mense om ons was ongelooflik vriendelik en het hulle kennis met ons gedeel. Dit was 'n wonderlike wegbreek vir my en my vrou. Sal beslis weer teruggaan.

Peggy T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peggy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing stay.

The place is very relaxing. The staff are friendly and helpful.

Louise V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met vriende

Baie rustig en wonderlike gasvryheid.

Die oord is baie rustig en mens ontspan heerlik. Baie dankie aan Tommy en die staf wat uit hulle pad gaan om goeie diens te lewer. Julle gasvryheid is iets besonders. Tommy het uit sy eie besluit om ons te upgrade na 'n groter eenheid, sonder enige kostes. Dit was 'n lekker verrassing. Die verskeidenheid op die restuarantspyskaart is beperk en ietwat duur. Die ontbyt is elke dag dieselfde en jou kosrekening werk jou duur uit, omdat die kombuisie in die chalet nie ten volle toegerus was nie. Die ys het lank gevat om te vries, omdat die vrieskas se deurtjie af was. Ons beveel 'n wildsrit op Jakkals se buffelvoertuig aan.

Jabulile G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jabulile G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay.

It was relaxing and a very lovely stay.

Charne V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne V
Gesin met klein kinders

Lekker vinnige wegbreek uit die stad.

Baie oulike wegbreek net buite Pretoria. Opsigter gaan uit sy pad uit om dit te gerieflik te maak.

Derek B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value and peaceful surroundings.

Great to have a pool at the lodge, especially in summer. Private airstrip on site.

Ronel B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Gesin met klein kinders

Lekker en rustig

Verblyf was baie rustig en lekker. My dogtertjie van 3 het dit ook baie geniet. Ons kamer was opgegradeer omdat ons 4 aande gebly het. Dit was baie onverwags en grootliks waardeer. Die leeus wat daar naby in kampe is, is ongelooflik en ons het hul brulgeluide elke aand baie geniet. Sal verseker weer soontoe gaan. Dagbesoek of oorslaap. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Mamokete T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamokete T
Gesin met klein kinders

Time well spent.

The food is to die for and activities that kids love. Very friendly staff. It's home away from home. I would go there anytime.

Gerhard V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Te veel geëet, maar so lekker ontspan. Spinnerakke en spinnekoppe orals, maar dit gaan seker saam die omgewing. Baie lekker gebly, pizzas en oggendete. Was baie lekker baie dankie.

Dale P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome relaxing weekend.

Just what we needed, what a nice relaxing weekend breakaway not too far from home. All the staff are very friendly and make you feel special, they go out of their way to make your stay memorable. Rooms were neat and comfortable and had everything we needed. The food was delicious and portions generous. Highly recommended for anyone looking for an affordable relaxing break.

Yvonne R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek van besige stadslewe.

Die naweek was heerlik en net wat ons nodig gehad het. Tobie is baie gasvry en het vreeslik gehelp met verduidelikings en aanbevelings van wat om te doen. Die lodge is self nie in Dinokeng Game Reserve nie, maar dit is 'n kort afstand tot by die hek, en ons het selfs op die plaas self rondgery en wild aanskou. Die kos is heerlik en bekostigbaar, en die restaurant het 'n vriendelike en welkome atmosfeer.

Zhanderice H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhanderice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and wonderful people.

It was very relaxing. The staff and guest are friendly and willing to help if you need something. The food is delicious.

Le Verne N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Verne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en mooi daar.

Dit was baie lekker daar. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Al wat ons bietjie afgesit het was dat ons ni ons kar by die chalet kon parkeer. Die bestuurder het vir ons gesê hul maak reg vir 'n troue in Oktober en die gras moet reg wees by dan. Ons verstaan dit 100% maar was net bietjie van 'n ongerief.

Chantel D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Fantasies.

Asemrowende mooi bosveld.

Lizette C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n "moet terugkom" naweek.

Volgende keer wil ons langer bly. Dit was 'n heerlike wegbreek na 'n baie goed georganiseerde plek. Hier is jy nie net 'n nommer nie, maar jy word 'n iemand! Tommy was die beste gasheer en ons het sommer gou vriende met hom gemaak. Dis kos was heerlik! Ons het elke oomblik geniet en gaan beslis weer terugkom.

Hannelie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie vriendelik goeie kos

Die verblyf is baie goed en skoon, personeel is baie vriendelik en selfs die kos is van goeie gehalte. Sal weer daar gaan kuier.

Donna L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die diens en kos was uitstekend en dit was baie rustig. 'n Genotvolle verblyf. Die gasheer het baie aandag aan ons geskenk toe ons by die restaurant/kroeg was. Ek beveel dit aan vir 'n rustige wegbreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

The service and the food was excellent, it was very peaceful. An enjoyable trip all round. The host was very attentive when we went to the restaurant/bar. I would recommend for a peaceful get away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liesel K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel K
Gesin met tieners

'n Heerlike wegbreek.

Ons het die tyd daar baie geniet! Die restaurant se kos was heerlik en waarde vir geld! Vriendelike diens!

Jason D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Dit was ontspannend en lekker.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxed.

It was relaxing and fun.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ceronia K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceronia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Avontuur in die bosveld!

Dit was 'n heerlike vakansie! Dit bied jou 'n wegbreek uit die gejaag van die stadslewe. Tommy (die lodge bestuurder) was uiters behulpsaam, vriendelik en ten alle tye seker gemaak ons is gelukkig. Die ontbyt was fantasties! Saans hoor jy die gebrul van leeus. Ek sal die lodge voorstel aan enige iemand wat wil wegbreek vir 'n naweek of vir 'n paar dae.

Mark M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese naweek.

Baie dankie vir Tommy, hy maak die lodge net soveel lekkerder. Heerlike kos, heerlike atmosfeer, die naam 'Tranquillity' is 100% van pas - so rustig. My hoogtepunt was die spabehandeling en die leeus se gesels deur die nag - wat 'n ervaring. Sal beslis weer teruggaan en hoogs aanbeveel.

Mone C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mone C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos 'n familiebyeenkoms.

Dankie aan Tommy en sy span vir 'n lekker rustige naweek. Julle ontbyt was uit die boonste rakke en die cappuccinos nog beter. Dankie dat julle ons laat tuis voel het en vir jou gasvryheid en vriendelike diens! Ek sal Tranquility Spa Lodge vir enigiemand aanbeveel!

Elizna D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly!

Sal beslis weer teruggaan!

Hulda V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hulda V

Bosveld bederf.

Tommy en die ander personeel was baie gasvry en behulpsaam. Ons was 'n groot groep en het hul restaurant gebruik vir 'n partytjie. Hulle was van die begin tot die einde betrokke by die reëlings en gereed om te help waar hul kan. Die ontbyt was fantasies! Die spa is definitief 'n heerlike bederf. Die beste deel van die naweek was om om die vuur te sit en die leeus te hoor brul. Die chalets is netjies en gemaklik, die kombuis voorsien eetgerei as jy vra. Die bush lodge kamers het bietjie opknapping nodig. Tranquility Spa Lodge sal ons definitief weer sien!

Fransa B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransa B
Gesin met tieners

Baie aangename ondervinding.

Tommie het ons baie welkom laat voel en uit sy pad gegaan om te vir seker dat ons niks kortkom nie. Die feit dat 'n mens buite die grens van die Lodge kon gaan stap, was 'n groot pluspunt. Die blyplek was baie netjies en skoon en indien jy eetgerei benodig, vra net die kombuis. Die restaurant se kos was ook baie lekker, net bietjie lank gewag en die ontbyt het ons aangenaam verras.

Olivia O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia O

Wat 'n heerlike ervaring!

Tommy en sy span was gasvry en baie behulpsaam! Die verblyf self was ook uit die boonste rakke! Sal dit aanbeveel vir almal wat 'n stukkie bosveld wil ervaar.

Annette V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annette V
Gesin met klein kinders

Die diens en kos het opgemaak vir 'n paar tekortkominge in die eenheid.

Positief: Baie goeie diens, baie gasvry. Die kos was baie lekker. Negatief: Die eenheid was baie basies - dun komberse, met geen ekstra komberse nie. Die badkamer en veral die stort was baie basies. Die enigste TV is in die publieke area. My verwagting was dat dit nader sou wees aan Dinokeng Natuurreservaat. As 'n oorstopplek was dit voldoende, maar ek sou gesukkel het om die kinders besig te hou vir 'n hele naweek.

Alexa Y - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexa Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was heerlik gewees, geen klagtes nie en die diens is fantasties gewees! Sal weer gaan.

Lorenz W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanned.

Tommy het uit sy pad gegaan om ons gelukkig te maak, hy het ons kom groot op die naam toe ons daar stop en seker gemaak dat alles perfek in plek was. Baie dankie ook aan Dan wat ons vir die wildrit gevat het, sy inligting wat hy vir ons gegee het was baie goed. Dankie dat ons soos familie gevoel het.

Hennie B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid en diens was uit die boonste rakke.

Tommie was 'n puik gasheer. Van ons vooraf navrae vir ekstra inligting oor voëlkyk, die ontvangs by aankoms en die diens oor die hele tydperk. Dit alles het dit ons beste bos-naweek ooit gemaak. Die komplimentêre masering vir Moedersdag was ook 'n baie aangename verrassing.

Jean D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Gesin met klein kinders

Rustig en so bederf.

Tommy en Beth was amazing. Hulle het ons kamers geskuif na dat hulle ons 2 jarige gesien het en aangebied het om ons 'n kamer met 'n bad te gee. Hulle was heeltyd bekommerd oor my seuntjie en het uit hulle pad gegaan om vir hom kos te maak wat hy sal eet. Die massage was hemels en die Jacuzzi was super pret.

Kyllah W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyllah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Lovely stay. We enjoyed every minute of it. Location is absolutely awesome and you can hear the Lions roaring at night. The MD is so helpful and lovely. The food is out of this world and reasonably priced. The breakfasts included are so yummy and the fact that it is included makes it such great value for money. The only thing would be that it must be mentioned that all cutlery and pots/pans etc. must be brought by the visitors as we were not aware, and people that are camping parked right by the jacuzzi's and the outdoor pool which made it uncomfortable for us to go swim so we did not make use of those facilities. All in all, an absolutely lovely stay! Cozy, clean and absolute value for money!

Wikus L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en baie behulpsaam, rustige atmosfeer, heerlike kos.

Vriendelike personeel en altyd behulpsaam. Die lodge het 'n baie rustige atmosfeer en gebrul van die leeus is so na aan die bosveld. Restaurant het heerlike kos.

Wilma S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Gesin met tieners

Heerlike ontspan en rus met kos uit die boonste rakke!

Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang en deur die hele tyd het hy ons absuluut tuis laat voel. Hy het ons behandel asof ons die enigste gaste is maar so ook het hy met elke ander gas gedoen. Die kos was heerlik en ons het regtig lekker gekuier en ontspan.

Daleen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Gesin met tieners

Enjoyed every second of the visit.

A place we would definitely go back to. Tommy is an awesome host. Place is clean and safe.

Tranquillity Spa Lodge's terugvoer

Hello Daleen,

It is always a pleasure having guests like yourselves. We really enjoyed having you, and we are looking forward to the day of your return.

Tranquillity Spa Lodge
Elmarie E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Beveel dit vir almal aan.

Tranquillity Spa Lodge's terugvoer

Hello Elmarie

Ons het julle kuier by ons net so baie geniet. Ek sal onthou om jou te waarsku as die vliegtuie weer kom, sodat julle kan kom kyk.

Ek hoop ons sien julle gou weer.

Tranquillity Spa Lodge
Sonja O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid.

Masserings word nie deeglik gedoen nie. Gaste wag baie lank vir kos by restaurant.

Jeanette D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig.

Lieflike rustige atmosfeer, vriendelike diens. Ons het dit baie geniet.

Tarshine M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarshine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience.

Good customer service I received at Tranquility Spa Lodge. The staff and both managers are friendly, easy to talk with and went an extra mile for us. A very big thank you to Mercy for hosting and attending to our every need, and Tsitsi thank you for those great meals you prepared for us. Definitely coming back in the future.

Tranquillity Spa Lodge's terugvoer

We at Tranquillity strive to make our guests' stay as comfortable and relaxed as possible. Friendliness cost nothing, and that extra mile makes a difference. Thank you for your review.
The Tranquillity team.

Tranquillity Spa Lodge
Fanie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid is tops en kos is puik.

Van aankoms tot vertrek was ons op die hande gedra. Niks is te veel moeite nie. Werklik 'n plek om jou skoene uit te skop en net te rus.

Court S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Court S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gerus. Op die hande gedra. Geen moeite is ontsien nie.

Dries M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M
Gesin met tieners

Awesome!

Vriendelike personeel, fantastiese verblyf, eienaar en eienares baie vriendelike en knoop graag 'n geselsie aan.

Saurav C - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saurav C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay - highly recommended!!

We loved being at Tranquillity - just 1.15 hrs away from the humdrum of city life where the serenity of nature can be enjoyed. Particularly impressed with the hospitality of the staff, special mention to Ray, Beth, Samantha, and Mapule. Really appreciate the personal attention provided to make the stay pleasant & comfortable. Hope to come back again with a larger group sometime.

Anette S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant weekend, but not much to do.

We wanted to relax and that is what we did. But we do like to walk and we were warned of snakes. We don't like snakes so did not walk at all. We just had a great time reading and doing nothing. OK for a once off, but could be boring on repeat visits. Ray and Beth were great to meet and talk to. The staff are wonderful.

Etienne C - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek vir twee dae ... om net te rus.

Die blyplek is skoon, netjies en luuks. Die personeel moet egter net kontroleer dat die eenheid volledig toegerus is. Die klein goedjies wat oorgesien word (die handwas-seepbottel was leeg en glase het ontbreek). Dit word egter vriendelik en vinnig reggestel. Die spa-gedeelte met die massering is 'n groot pluspunt asook die afkoelgeriewe. Oor die algemeen het die Lodge aan al ons verwagtinge voldoen en sal ons weer terug gaan. Die eienaars is ook persoonlik betrokke, wat dit regtig aangenaam maak. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Irma S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Irma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker in die regte omgewing geleë.

Beth en haar personeel is aangenaam.

Zeldie V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zeldie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi sonsondergange en rustige atmosfeer in die bosveld met wildgeluide in die aand!

Ons het baie lekker gebly en is baie gasvry ontvang. Al wat gekort het was braaigoed soos 'n skraper om die kole mee te skraap, steakmesse en 'n vleisbak. Die warm water kom en gaan wanneer 'n mens stort; dit het my nie gepla nou in die somer nie, maar in die winter gaan dit nie lekker werk nie. Sal die plek weer besoek!

Thembi M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really peaceful

I would definitely visit again!

Hannalien V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Naggeluide uitstekend!

Die kos daar was puik.

Pieter P - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Easy living

Friendly staff, easy living and a big dog....

Billy T - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustige atmosfeer.

Baie oulike plek met vriendelike en behulpsame personeel. Personeel kommunikeer gemaklik en doen moeite. Genoeg fasiliteite om te geniet.

David & Cathy C - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David & Cathy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow - Absolutely Awesome!!!

The accommodation is beautiful. Wonderful experience, very hard to describe!

Frances T - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful - a place to rest

Food, accommodation, and service were all superb.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDgzODZjLWY1N2QtNGY4YS05ZjViLTk0ZDk5NzU5ZGFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 94 5 1 5 Farm Welgegacht 130 JR Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -25.476691613795 28.468164940145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za