4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Wynand Marais Street, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Transit Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kempton Park, Gauteng, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek, 'n braai-area, en gedurende die somerdae, 'n verfrissende swembad wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Batwa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 24 Wynand Marais Street, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
- Gaste dink Transit Haven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Wynand Marais Street, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang