Transkaroo Campsite @ Matroosberg Station
4 resensies
Kampeer/karavaan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die pad vanaf die R318 is ongeveer 'n 4 km-grondpad na die kampterrein en daarom beveel die gashere aan dat gaste met 'n bakkie of 'n 4x4-voertuig kom. Die pad kan uitdagend met 'n kleiner voertuig wees.
Neem asb. kennis dat die kampplek nie krag het nie, maar daar is selfoonontvangs.
Die badkamer en die kombuis het 12V-ligte wat met 'n battery werk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matroosbergstasie, R318, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom