Trappieskop
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawstorne-straat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R380 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tappieskop bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n geskiedkundige nagmaalhuisie, vernoem na die koppie vanwaar panoramiese uitsigte van die omgewing gesien kan word. Dit is in Hanover in die Klein-Karoo.
Die huis bied verblyf aan 3 gaste, kinders ingesluit. Daar is ’n dubbelkamer met 'n verwarmer en elektriese komberse, en 1 slaapbank in die sitarea. Daar is 1 gedeelde badkamer met ’n stort-oor-bad. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, stoof, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Daar is braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuig sonder 'n sleepwa. Die area het goeie restaurante wat wegneemetes ook voorsien en supermarkte.
Die huis het 'n mooi tuin en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Trappieskop sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rawstorne-straat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Trappieskop het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hanover Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawstorne-straat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom