Kroonstad Akkommodasie by Travel Inn Kroonstad | LekkeSlaap
+33

Travel Inn Kroonstad

  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell Ultra City, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Travel Inn is 'n hotel langs die Shell Ultra City in Kroonstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n basiese oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word gebied in 24 kamers wat almal klankdig is. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed, stapelbed, privaat badkamer, gratis WiFi, 'n TV en lugversorging. Die hotel bied nie etes nie, maar daar is 'n Steers en Vida e Caffe-koffiewinkel.

Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar en ons het 24 uur-toegangsbeheer op die perseel. Travel Inn Kroonstad is net 10 minute se ry van die meeste winkelsentrums, skole, hospitale en ander plekke in die dorp af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Travel Inn Kroonstad
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Shell Ultra City, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Travel Inn Kroonstad het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell Ultra City, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeFM4Ce4l03Jqn6ZnOZcRrru398VnidDgm8hIg61IZ7jSYeJUHB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Shell Ultra City Kroonstad 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.62658414348 27.258626520597
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za