Travellers Nest Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Travellers Nest Guest House is sentraal in Centurion geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin, ’n groep vriende, sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die gastehuis is in ’n boomryke buurt naby Centurion Mall en die Centurion Gautreinstasie geleë.

Travellers Nest het 16 en suite-slaapkamers waarvan 6 selfsorggeriewe het. Elke kamer beskik oor ’n TV met DStv (gasvryheidspakket), ’n yskassie, koffie-en teemaakgeriewe asook gratis WiFi.

Elke kamer het ’n privaat ingang wat na die swembad en lapa lei. Die lapa het braaigeriewe wat ’n gasbraai en Weber insluit vir diegene wat houtvure verkies.

Daar is veillige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Travellers Nest Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]