LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Travellers Rest | LekkeSlaap
+26

Travellers Rest

Dubbelkamer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, verwarming, 'n USB-koppelpunt, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamer het 'n privaat ingang, privaat stoep en 'n natuurlike rietplafon. Let asb. daarop dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede het nie. Yskasspasie is wel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gratis WiFi Komplimentêre koffie, tee, bottel water en beskuit

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede het nie. Yskasspasie is wel beskikbaar. Tariewe word per persoon vir die kamer gekwoteer. 'n Opsionele, volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele R90 per persoon. Ongelukkig word geen kinders onder 14 jaar toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 10:00. Laaste inkloktyd: 19:00. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode in die kamers. Gaste kan op die kamer se stoep of in die tuin rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, verwarming, 'n USB-koppelpunt, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamer het 'n privaat ingang, privaat stoep en 'n natuurlike rietplafon. Let asb. daarop dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede het nie. Yskasspasie is wel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gratis WiFi Komplimentêre koffie, tee, bottel water en beskuit

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede het nie. Yskasspasie is wel beskikbaar. Tariewe word per persoon vir die kamer gekwoteer. 'n Opsionele, volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele R90 per persoon. Ongelukkig word geen kinders onder 14 jaar toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 10:00. Laaste inkloktyd: 19:00. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode in die kamers. Gaste kan op die kamer se stoep of in die tuin rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 107/109, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OTI1NDZlLWNhM2EtNGYzMi04YWQ5LTViNWM3ZDVhMmYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 107/109 Adderley Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.217859708444 22.028034478426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!