Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Traveller's Rest

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Traveller's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hugo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Heerlik gebly. Gasvrou gaan uit haar pad uit om te verseker jy het alles. Heerlike geëet en is diere-vriendelik ook. Absoluut puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagplek.

Skoon, netjies, vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Thank you, Daan, for this awesome review. We thoroughly enjoyed hosting you. We wish you blessings over the festive season.

Traveller's Rest
Johan R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Defnitief op lys vir weer besoek.

Baie warm ontvangs van eienaars. Defnitief waarde vir geld en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons het julle baie geniet en seen uit om julle weer te verwelkom

Traveller's Rest
Estelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Gasvry, veilig, netjies, silwerskoon en hulle loop die ekstra myl. Wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Dear Estelle,
Thank you for your amazing review.
We thoroughly enjoyed hosting you both and hope to see you again.
Kind regards,
Marilyn and Lloyd Collins

Traveller's Rest
Chris D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended, one of the best we've stayed in!

Loved Travellers Rest from the views and tranquillity to the homemade rusks provided and the daily tidy up of the room. The hosts offer a very reasonably priced dinner to their guests which we found delicious and we so enjoyed the friendly company of our hosts who made us feel like family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Dear Chris, thank you for this awesome review. We thoroughly enjoyed your company. Thank you for being wonderful guests. Hope to see you again in the not too distant future. Kind regards. Lloyd and Marilyn

Traveller's Rest
Mike B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en die diens puik.

Ek het net DStv gemis omdat ek nie sport kon kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastassia M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en perfekte verblyf.

Die eenheid was baie netjies en die gasheer was baie vriendelik. Marilyn het beslis aan elke ding gedink wat nodig is vir jou verblyf weg van die huis. Naby strand en het die mooiste uitsig oor landery. Sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Thank you Nastassia for you super review. We hope to see you again. Regards Lloyd and Marilyn

Traveller's Rest
Joyce B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce B
Enkelreisiger

Traveller's Rest is ideal for an overnight stay whilst driving the Garden Route.

Marilyn, the hostess couldn't have been more helpful. Nothing was too much trouble for her. I will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Thank you Joyce, we thoroughly enjoyed meeting you send hope to see you again

Traveller's Rest
Stephen W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry, gerieflik

Heerlike en netjiese oornagverblyf waarvan ons definitief weer gebruik sal maak. Ons is soos familie ontvang deur die eienaars en is later selfs genooi om saam te braai. Die area is netjies en rustig en skep 'n gevoel van veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Dear Stephan
Thank you so much for the awesome review.
It was a pleasure hosting you both and we hope to see you again soon.

Traveller's Rest
Jeandre C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre C
Enkelreisiger

Uitstekend!

Waar om te begin! Baie netjiese en skoon plek, baie goeie waarde vir geld, baie opregte en vriendlike mense wat 'n mens baie tuis laat voel! Baie privaatheid en teen die straat so kan kom en gaan so wil! Kos (ontbyt) is fantasties, ek beveel die mense enigetyd aan aangesien hulle my so tuis laat voel het en gehuisves het! Baie veilig en die ligging is perfek en nie teen die hoofstraat nie so dit is stil en 'n mens kan rus en afskakel. Die mense se geriewe is baie vanpas en 'n mens slaap heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Hi Jeandre

Baie baie dankie vir hierdie awesome review. Ons is so bly jy het jou tyd met ons geniet en sien uit om jou weer te sien.

Groete
Marilyn en Lloyd

Traveller's Rest
Roz H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roz H
Enkelreisiger

Perfect accommodation and great hospitality.

Very comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Happy New Year Roz.

I do hope that 2021 will be a good year for you with love, happiness and laughter in abundance.

Thank you for the review - I do appreciate it. Please come again.

Regards,
Marilyn

Traveller's Rest
Sally C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stop over!

Marylin and Lloyd are great hosts. Lovely, clean, comfortable room. Excellent supper and breakfast, definitely worth a visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Hallo Sally,
Thank you for this super review. It was so good to meet you both and we look forward to seeing you again. Good luck with the Plett move.
Regards,
Marilyn

Traveller's Rest
Janet B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Enkelreisiger

Alles en meer wat van 'n gastehuis verwag word.

Beter kan jy nie kry nie. Uiters gerieflik en gasvry. Ontbyt heerlik verby. Met variasie daagliks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Baie dankie Janet vir hierdie pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dit is voorreg om jou 'n vriendin te kan noem en ons sien uit wanneer jy heeltyds in ons pragtige dorp woonagtig is.
Groete,
Marilyn en Lloyd

Traveller's Rest
Peter D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad we made the contact for, future travel, will use again.

Thank you Marilyn and Lloyd for a very comfortable and welcoming stay. Beautiful home, lovely clean accommodation, thoughtfully furnished. Enjoyable breakfast. Definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Good day Peter,

Thank you for staying with us and for being such awesome guests. We really enjoyed your company and look forward to seeing you again.

Traveller's Rest
Schalk V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam en akkommodeer dierekinders met dieselfde gasvryheid as die gaste.

Was baie lekker om te oornag by 'n plek waar jou dierekinders dieselfde verwelkoming kry as die gaste. Weereens baie dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Traveller's Rest se terugvoer

Goeie dag Schalk

Dit was ons plesier. Ons sien uit om u weer te verwelkom

Traveller's Rest
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6egRsbkgFXe0HQUQhebe2hZBactXfghfMdgN8U2Jj88U4Lus11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 6 Wildevy Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070372638639 22.173133885808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem