Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Of Life

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Tree Of Life
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Michal F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michal F
Gesin met tieners

Tree of Life het ons gesin 'n baie rustige vakansie gebied.

Tree of Life is die ideale akkommodasie vir enige natuurliefhebber! Goed toegeruste woonheenheid vir tot 6 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan R
Gesin met tieners

No river view.

Was not comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George W

Awesome location.

The house itself was spotless, however outdoor areas were not. We were charged a cleaning fee, and yet the unit was not serviced once, even after we raised the issue of the outside areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanette C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette C
Saam met vriende

Die rustigheid van die veld is goeie medisyne vir jou siel.

Die huisie is weggesteek in die bos. Die stilte is heerlik. En hy is net groot genoeg as jy sou binne kuier, alhoewel die buite boma en braai area baie meer gewild was. Dankie vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Baie lekker en rustige plek.

'n Plek waar jy saam met die natuur kan lewe. Ongelooflike natuurskoon. Alle geriewe wat jy nodig het by Tree of Life. Plekkie waar jy weer een met die natuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna C
Gesin met klein kinders

Huis is baie gerieflik en skoon. Al wat kort is 'n plonspoel en bietjie opruiming om die huis.

Ons sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tree Of Life se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Johanna. Dit word opreg waardeer. Ek gaan Donderdag deur Marlothpark toe, ek woon in die Wes Kaap, en sal gaan aandag gee aan die opknapping rondom die huis. Daar is aangebou aan die stoep ens. onlangs, so dit is nou finaal mooi opgeruim. Ek sal beslis gaan vasstel wat nóg gedoen moet word en daaraan aandag skenk. Ek sien jy het die veiligheid slegs 3 sterre gegee, ek wil nét graag noem dat ons 24 uur gewapende reaksie het, so die veiligheid is beslis nét so goed soos enige ander plek in S.A.
Ek sien uit daarna om julle egou weer te verwelkom.
Vriendelike groete, Emile.

Tree Of Life
Marius S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Netjiese plek, naby rivier-uitkykpunt. Was heerlik vir kinders om diere om huis te sien.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Geniet die privaatheid van die eiendom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3239, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAneUMpwB90pVKNGiRm5bRbSNoJaivC6EO7xMrlSFHBmCV8ANHZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 475 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 3239 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.333528576574 31.807414516533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem