- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 335 Green Road, Mooiplaats, Pretoria East, 0041, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tree Tops Guest Farm is op Mac's Crest-plaas sowat 3,5 km vanaf die N4 en 15 minute vanaf Pretoria-Oos geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 4 eenhede met panoramiese uitsigte oor die vallei gebied. Die plaas bied maklike toegang tot plaaslike trouvenues en dis sowat 1 km vanaf Rosemary Hill wat gewilde bergfiets- en voetslaanroetes en 'n restaurant bied. Tree Tops bied privaatheid en ontspanning en dis ideaal vir paartjies, gesinne of groepe.
Tree Tops Nest word omring deur inheemse doring- en stinkhoutbome en dit bied panoramiese uitsigte oor die vallei en asemrowende sonsondergange. Die verhewe oopplan-eenheid skuil tussen bome en dis die ideale plek om voëls te kyk. Die eenheid beskik oor 'n sitkamer, 'n koningingrootte-sleebed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuis.
Tree Tops House is 'n gerieflike tweeslaapkamerhuis in 'n pragtige tuin met 'n lieflike uitsig oor die vallei. Gaste kan sonsondergange van die groot stoep af geniet. Daar is 2 badkamers, 'n groot kombuis, eetarea, sitkamer en 'n groot tuin met braaigeriewe en tuinmeubels.
Tree Tops Suites bied verblyf in 3 ruim suites. Elke suite het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n sitkamerarea.
Treetops bied slaapplek aan 15 gaste en is sowat 25 minute vanaf Hatfield Gautrain-stasie en sowat 45 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Nabygeleë trouvenues sluit Die Akker, L'Aquila Country Estate en Mooiplaatsie Country Estate in.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Tree Tops Suites bied verblyf in 3 ruim suites. Suite 3 het 'n dubbel- en enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n sitarea. In die eerste suite lei die sitarea na 'n stoep wat 'n uitsig oor die vallei bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tree Tops Suites bied verblyf in 3 ruim suites. Suite 4 het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n sitarea. Die eenheid lei ook na 'n dek wat 'n uitsig oor die vallei bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die suite het 'n kombuisie met 'n yskas, gaskookplaat en 'n oond. Die sitarea lei na 'n dek wat 'n uitsig oor die vallei bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tree Tops House is 'n gerieflike tweeslaapkamerhuis in 'n goed versorgde tuin met lieflike vallei-uitsigte. Gaste kan pragtige sonsondergange vanaf die groot stoep geniet. Daar is 2 badkamers, 'n groot kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea, asook 'n groot tuinarea met braaigeriewe en buitemeubels. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tree Tops Nest word omring deur inheemse doring- en stinkhoutbome en dit bied panoramiese uitsigte oor die vallei en asemrowende sonsondergange. Hierdie verhewe oopplan-eenheid skuil tussen die bome en is die ideale plek om die voëllewe te bewonder. Dié eenheid het 'n sitarea, 'n koningingrootte-sleebed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste kan op die ruim houtdek ontspan en die uitsig geniet. Boonop het dit 'n gasbraai op die dek en 'n draagbare braai in die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Trevor En Dee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Deluxe Suite vir 3
- Selfsorg
- Gerieflike 2-Enkelbed Suite vir 2
- Slegs verblyf
- Gerieflike Koning Suite vir 2
- Selfsorg
- Gesinsvakansiehuis vir 6
- Selfsorg
- Gerieflike Chalet- The Nest