Treehouse on Maple Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Treehouse on Maple is 'n luukse B&B in die eksklusiewe Sandton wat omring is deur lowerryke tuine, hoë bome en 'n wonderlike voëllewe. Dié B&B in 'n Amerikaanse styl word deur Sean Waywell besit en deur Abby Geiling bestuur en bied uitstekende diens aan gaste.

Daar is 'n paar eenhede op die perseel, maar net 1 eenheid is tans beskikbaar vir daaglikse verblyf. Phay's Cottage is individueel ontwerp en ingerig en het 'n koningingrootte-bed met luukse linne. Dit is losstaande en het sy eie tuin ene ingang. Die eenheid word 3 keer 'n dag skoongemaak.

Daar is 'n groot swembad, stoepareas vir warm somersdae en 'n tennisbaan met spreiligte. Rakkette en balle is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n speelarea vir kinders, 'n sekuriteitswag saans en veilige parkeerplek.

Treehouse on Maple is naby Wanderers Gholfbaan, Sandton City Winkelsentrum, Gautrein, Nelson Mandela Square en Sandton Konferensiesentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Treehouse On Maple Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za