Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trees Too Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Trees Too Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leon P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome, nice and pleasant. Kamer was net bietjie beknop vir die geld waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trees Too Guest Lodge se terugvoer

Many thanks for the review, we really appreciate it! Thanks for coming back to us, it was lovely to see you both again. Last time you stayed, you were in the large family room for four, but this time you booked a double room which explains the difference in room size and price! As you stayed on a very busy night, we couldn't offer you a larger room than the one booked. Hope to see you again and we'll see what we can do next time! Stay in touch and have a lovely 2024. Best wishes, Sue and Martyn

Trees Too Guest Lodge
Tercia J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye gastehuis eienaars.

Baie netjiese eenheid waarin ons geslaap het. Veiligheid is 'n prioriteit van die eienaars. Baie skoon en netjiese kamers. Gastehuis eienaars baie gasvry en hulpvaardig. Die eienaars is baie ingestel op veiligheid, wat ons hoog waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trees Too Guest Lodge se terugvoer

Tercia, thank you so much for your kind review. We really appreciate you taking the time to do this. We really enjoyed meeting you both and sincerely hope that you will return soon and for longer! In the meantime, take care, and a very early Merry Xmas to you both!

Trees Too Guest Lodge
Otto V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, baie goeie diens en vriendelike personeel.

Rolstoel toeganklik maar nie noodwendig rolstoelvriendelik nie. Ramp by kamer en restaurant baie steil en kan nie sonder hulp op of af nie. Badkamer groot en selfs 'n stort stoel word voorsien. Yskassie staan op vloer en ek kon nie bykom nie. Die vriendelike en hulpvaardige personeel maak dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trees Too Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Trees Too Guest Lodge
Brendon B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brendon B
Saam met vriende

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Die plek lyk baie netjies, lekker kos en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin B
Gesin met tieners

Very pleasant and friendly accommodation.

The rooms are nice and clean. Closely located to the JNP is a big plus. Rooms a little on the dark side and perhaps needs upgrading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Besigheidsreis

Die plek is baie netjies, mense is vriendelik.

Die plek is baie netjies en skoon, veiligheid is goed, ontbyt was lekker en die mense baie vriendelik. Kan die plek vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N
Enkelreisiger

Doodeenvoudig baie lekker gekuier en gerus. Gasvryheid uitstekend.

Die ligging in verhouding met KNP is uitstekend en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burger F
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Tweede keer daar gebly, elke slag waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trees Too Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Mr. Burger

Baie dankie vir U se positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor Mr het dit hier geniet.
Voorspoedige nuwe jaar

Groete
Daniele

Trees Too Guest Lodge
Johannah M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service given.

It was peaceful, the place was clean and the service was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Gesin met tieners

Wonderlike gashere.

Stil, pragtig netjies en skoon. Sal vir enige iemand aanbeveel. Die kos was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n alles-in-een-plekkie.

Trees Too is 'n fantastiese plekkie, die eienaars Martyn en Sue is so behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt en die kos is heerlik. Ek beveel dit aan vir mense wat oornag. Dit is nie eers nodig om 'n eetplekke te gaan soek nie. Jy kan by die Lodge gesellig wees. Sal hulle definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Lekker geslaap Kos nie so great nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Enkelreisiger

Net reg geleë vir 'n Krugerwildtuin besoek.

Kon nie plek vir een aand in die wildtuin in die suide kry nie, Trees Too Guest Lodge is so 10 min van die Krokodilhek van die wildtuin af. Hulle het 'n restaurant en kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isa A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Isa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie gasvry ontvang.

Ek was teleurgesteld met die kamer, ek dink dit verdien opgradering. Die gordyne se hake was nie almal ingehaak nie, en is baie outyds. Die lig van die eetplek het ook gepla. Ek voel die aandetes is duur, om vir 'n bredie vleisgereg (koedoe en vark of hoender) R150 te betaal en dan nog ekstra vir nagereg is buitensporig. Die buitelanders vind dit moontlik goedkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Daar was wel 'n paar klein probleme: Ketel werk nie, geen warm water, eerlikheidskroeg nie behoorlike voorraad nie en hulle maak nie voorsiening vir beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was nie lank genoeg daar om te kan oordeel nie.

Die ligging was goed. Hulle kan beter aanwysings gee. Ons moes omdraai om die bord te sien. Die parkeerplek binne die perseel kan verbeter. Die beddens en matrasse was oud en knopperig. Aandete was nie baie goed vir die prys wat ons betaal het nie. Die hoenderpotjie het amper na niks gesmaak nie. Die bobotie was nie te sleg nie. Die broodjies was al koud en daar was ook geen konfyt om saam met dit te geniet nie. Daar was ook nie sous, tamatiesous of blatjang nie. Ek moes eerder vis en tjips elders gaan koop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf. Goed versorg en baie hartlike diens!

Kan dit aanbeveel vir alle vakansiegangers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het daar oornag nadat ons vanaf die Kruger Wildtuin gekom het.

Ek en my man en my moeder (wat 'n parapleeg is) het tuisgegaan by Trees Too. Sue het ons baie vriendelik ontvang en gou tuis laat voel. Hulle is baie behulpsaam en die diens was uitstekend. Hulle het ook 'n baie goeie algemene kennis oor die omgewing en kan goeie aanbevelings maak t.o.v. roetes en besienswaardighede. Ons het 'n heerlike ontbyt genuttig. Dit is voorwaar 'n plek om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakhile L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place to be

Keep up the good work guys. You really make SA the place to be!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grethel J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethel J
Gesin met tieners

Skoon, netjies, rustig met uitstekende kliëntediens. Die malvapoeding was uit die boonste rakke.

Uitstekend, sal definitief weer daar oorslaap! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charity M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is excellent with good service provided

I would recommend that everyone visit Trees Too Guest Lodge. It is very awesome, with excellent service and a lovely environment. The food is good too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant atmosphere and good service

Would not hesitate to recommend to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely ambiance, warm people, stunning place - Great stay!!!

We went back for a second time, and found it even better than our first visit. A lovely gem of a place and superb value for money! We will be back again, for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janita S
Saam met vriende

Beautiful setting and definitely a place to stay over again

We stayed overnight on our way to Mozambique. It was a brilliant idea to stay over before we crossed the border. The bathroom was definitely the show stealer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality per exellance.

Very friendly people, good food, staff very helpfull and friendly. Room contained everything we might have needed. Have been recommending Trees Too to many people already. We will definetly be back. Thank you once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence C - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge was great.

Our stay was great and owners went out of their way to try and accomodate our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanisha P - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanisha P
Gesin met tieners

A Home away from home!!!!

Sue & Martyn,you were fab.Thank you 4 your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally S - Mei 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved your Lodge! Awesome! great food! Friendly! good talks with owner! the Best place!

We loved the T-shirt and the butter keeper! thanks! The lodge was clean and peaceful... food was great! we will recommend it to everyone!..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furley-straat 9-11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTg0OWNiLTM1ZTUtNDBlMy05MzE3LWVhZjM4MTc4MDg4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 9-11 Furley street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.429686064443 31.95199996233