Treklaer Lodge
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Jun 2022 tot 17 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George geleë. Die lodge stapafstand van die hoofstrand, water- en pretpark, restaurante soos Spur en Ocean Basket, koffiewinkels, 'n gimnasium, 'n binnenshuise verhitte swembad, 'n kouewaterswembad en 'n winkelsentrum.
Die verblyf bestaan uit 1 selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer en 1 selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers, wat slaapplek vir tot 5 gaste bied en wat ideaal is vir klein gesinne. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea met platskerm-TV en DStv (volle pakket), asook braaigeriewe.
Daar is ook 2 luukse kamers in die gastehuis. Hierdie kamers is ruim en gaste het toegang tot 'n gedeelde sitarea, kombuis, stoep met braaigeriewe en 'n dek met 'n wonderlike uitsig oor die see, Robbeneiland en Mosselbaai.
Die eenhede het 'n elektroniese privaat ingang en die eiendom word beveilig deur 'n gewapende reaksie-eenheid. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die bekende Hennie's kroeg en restaurant wat onlangs oopgemaak het, is net oorkant die pad. Gratis droë vuurmaakhout word verskaf indien gaste 'n lekker braai wil hout.
Ons is bekend vir ons gasvrye en vriendelike diens en dit is ons missie om te verseker dat ons gaste keer op keer terugkeer. Ons bied ook visvangvaarte of vaarte met sonsordergang aan.
Hout word gratis verskaf indien gaste wil braai.
Egte Suid-Afrikaanse gasvryheid is gewaarborg wanneer jy by Treklaer Lodge aanklop.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Treklaer Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom