LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Trekpad Safaris | LekkeSlaap
+28

Trekpad Safaris

Wildsplaas
De Stallen
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

De Stallen bied gaste 'n intieme, 'eerstehandse' ervaring die bosveld in die 1990's. Hierdie eenheid, wat ook voorsiening maak vir selfsorg gaste, bestaan uit 3 aparte kamers. Een van die kamers is 'n ossewakamer met 'n dubbelbed! Al drie kamers word aaneengeskakel deur 'n gekombineerde kombuisie- en braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Herberg
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

De Herberg het 'n uitsig oor 1900 vierkante meter ongerepte bosveld. De Herberg is geleë aan die suidelike kant van die kamp met 4 aparte en suite-kamers, elkeen met sy eie 2 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Opstal
Vanaf R1 395
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdieping-eenheid is ideaal vir gesinne. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en suite-badkamers met storte, en op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens, en 'n balkon. Die eenheid het ook 'n ekstra badkamer met 'n antieke bad, 'n kombuisie, 'n woonkamer en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootkuil-plaas, R511 Thabazimbi/Brits, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjN2M0YmVmLWYxZjAtNDNhZS04NDY2LWY4MmU2NjgzZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Grootkuil Farm R511 Thabazimbi/Brits 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.782535961746 27.406975904541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!