Trengwainton
Beskrywing
Die kothuis gebruik sonkrag en is geskik vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met skoon linne, 'n duvet en 'n kombers. Die badkamer met 'n stort wat met gas werk, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof- en oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. In die leefarea is daar 'n kaggel en buite is daar 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie, ingeboude braaigeriewe en 'n panoramiese uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg Gratis hout en handdoeke
Huisreëls
- Gaste kan uitsien na groente en vrugte wat in seisoen is
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis is geskik vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer badkamer met 'n vierpootbad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n houtstoof, 'n Smeg-gaskookplaat met 6 plate en 'n elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met 10 sitplekke. Die leefarea het 'n etenstafel met 8 sitplekke, rusbanke en stoele, en 'n houtkaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met stoepmeubels. Daar is 'n braai-area met bankies met mosaïekteëls en klipengele.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg Gratis hout, linne, handdoeke en WiFi word voorsien.
Huisreëls
- Gaste kan uitsien na groente en vrugte wat in seisoen is
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodside-rylaan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom