Trewennan
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trewennan-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Trewennan bied selfsorgverblyf en is in die dorpie, Hogsback, geleë. Die eiendom is ideaal geleë, naby verskeie doendinge in die natuur in die omgewing.
Trewennan beskik oor 2 eenhede, die Hoofhuis en die Hydrangea-kothuis. Die grasdak-hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n vierde skakelslaapkamer en 2 badkamers. Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n aparte eetkamer en sitkamer.
Die Hydrangea-kothuis is rustiek en het 'n aparte kombuisie, asook 'n ruim oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kothuis het toegang tot 'n groot tuin wat omring word deur krismisrose. Linne en handdoeke word voorsien en elke eenheid het 'n kaggel en hout wat voorsien word.
Die eiendom het ook braaigeriewe en daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar. Trewennan is naby verskeie winkels, restaurante en kroeë in die dorp.
Daar is doendinge soos voetslaan, forelvang, bergklim en voëlkyk in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Trewennan-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Trewennan het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trewennan-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap