LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treyntjes Rivier Cottages | LekkeSlaap
+17

Treyntjes Rivier Cottages

Naweekaanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jan 2021 tot 14 Feb 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus en bied slaapplek vir tot 5 gaste.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers elk met hul eie en-suite badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningsgrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die eetkamertafel geniet word. 'n TV en WiFi is beskikbaar.

Buitebraaigeriewe en parkeerplek is langs die kothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Treyntjes Rivier Cottages sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Treyntjes Rivier Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWlaLVdI3cHGhBSIpYCCv0rnfWT2yIbmt8Oel0v3YhfBLMeiYSn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!