Trinidad Villa 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Trinidad Villa 3 is 'n lieflike vakansiehuis op die waterfront van mensgemaakte kanale in Marina Martinique, 'n landgoed naby Jeffreysbaai. Dié bekende branderplankry-bestemming word gekenmerk deur sy klein dorpie-besienswaardighede, skoon strande en fantastiese branderplankry-geleenthede.

Dié smaakvol versierde en lugtige huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die kanale. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en word tussen die ander kamers gedeel.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met 'n braai-area. Gaste het ook toegang tot 'n trapboot en 'n kano.

Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaart en vierwielmotorfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Trinidad Villa 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Trinidad Villa 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za